Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mediterranean Style Beauty

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Frankie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Mediterranean Style Beauty
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hein S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S
Saam met vriende

Rustigheid van self!

Ons het heerlik in Frankie se huis gebly vir 5dae oor Kersfees 2020. Die kamers is lekker ruim, warm en gesellig. Die kombuis is lekker ingerig met alles wat jy sou wou gebruik om kos te maak. Wanneer ons nie geslaap het nie, het ons buite langs die swembad op die hangmat of die buite meubels gesit/lê en lees en luister vir die magdom voëls in die bos. Saans het die uile oor ons wag gehou! Skielik na die week in Houtbaai voel ons woonstel in Seepunt baie beknop. Dankie, dit was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mediterranean Style Beauty se terugvoer

We're so happy that you enjoyed your stay with us over the Christmas 2020 period. It was an absolute pleasure hosting Hein (and group).
Great communication throughout and we would be delighted to welcome them back anytime.
Best regards, Frankie.

Mediterranean Style Beauty
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peterhof-keeromstraat 4, Stone Hedges, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55e476d35fba54720fbd7a216499dcfe8af133a8c1b4fada0c6bd4cb2dd198c0087f745bd6b266a727abb64f1506610ea94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
1 5 1 5 4 Peterhof Close Stone Hedges, Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0250012 18.3719031
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem