LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Meerkat Compound | LekkeSlaap
+31

Meerkat Compound

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 79 resensies vir Meerkat Compound
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Justice P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justice P
Gesin met klein kinders

Friendly service. Assistance when needed. The place is very clean.

Friendly service, comfortable accommodation. Secure parking. Room well serviced with good air conditioning, kid-friendly and the pool was an added bonus for the kids and us.

Michael J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle het alles gehad wat nodig was. En baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker daar oorgeslaap.

Arie F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig maar netjies.

Alles wat nodig is om daar te oornag.

Gerhardus N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornag-akkommodasie.

Ons het die verblyf baie geniet. Alles was in orde.

Antoinette C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Saam met vriende

Lekker kuier in Kakamas

Die eenheid was netjies en baie goed toegerus. Fyner detail soos koffie, suiker, tee en koekies was 'n welkome gesig. Alhoewel ons net dames was het ons nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Die Pienk Padstal net oorkant die pad was vir ons 'n groot verrassing. Genoeg parkering, lekker swembad en baie veilig. Ons sal beslis dit aanbeveel en weer daar bespreek in die toekoms.

Kobus P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die blyplek was skoon en netjies. Ons is goed ontvang.

Die plek is baie netjies en het voldoen aan al ons vereistes.

Jeanmari J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J

Vriendelike ontvangs, oop en skoon.

Baie vriendelik ontvang en het veilig gevoel. Was lekker groot en ruim met 'n baie lekker bed. Stort is ook lekker groot en genoeg warm water. Sal definitief weer daar oornag en beveel aan. Dis teen die pad en maklik om net vinnig vir die nag aftetrek. Baie dankie!

Deon G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer daar oorslaap as ek daar verby gaan.

Ontvangs was baie behulpsaam. Vooraf gereël vir 'n kragpunt vir die yskas wat geen ekstra koste gehad het nie. Eienaar is bekend met die omgewing en het ons baie inligting gegee. Selfs oorreed om ons toerplan te verander en eers Riemvasmaak ook te gaan besoek. Nadat ons reeds weg was het hy ons nog steeds bygestaan met inligting oor 'n plek wat ons moontlik kon help net 'n part vir die voertuig.

Sidney D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde met ongelooflike gasvryheid.

Dankie vir die lekker gesels Marius en dat jy ons van Blouputs vertel het. Was die moeite werd om soontoe te ry. Braai-area baie mooi. Die antieke meubels het ons laat terugdink aan ons kinderdae. Die goeie kwaliteit koningsbed was baie welkom na 'n lang reis. Goed geleë, baie ruim en sal vir seker aanbeveel. Goeie waarde vir geld. Weereens dankie Marius!

Ilze L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met klein kinders

'n Heerlike wegbreek!

Meerkat Compound is 'n heerlike vakansie bestemming! Pragtig, luuks en sentraal. Sal enige iemand aanbeveel.

Annalize G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize G
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Verblyf was lekker ruim, en skoon en baie netjies. Daar is koffie en tee en suiker, asook melk en water in yskas. Air-con maak heerlik koel asook 'n swembad om in af te koel. Mens het niks meer nodig.

Tharina M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina M
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Die diens, netheid, ruimte, WiFi en lugverkoeling asook die swembad het ons verblyf aangenaam gemaak!

Jutta K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jutta K
Gesin met tieners

Uiters warm, maar die lugversorging het gewerk en die swembad was lekker.

Skoon, netjies, prakties en groot genoeg vir 'n gesin.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Extremely hot, but airconditioner worked well and swimming pool was a good to have.

Clean,neat, practical, big enough for a family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hannelie J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie J
Gesin met klein kinders

Alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Aangename personeel. Skoon. Netjies. Goed toegerus vir oornagverblyf.

Hettie M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik fantastiese waarde vir geld!

Dit was 'n groot kamer, met aparte kombuisie, badkamer, en 'n swembad op die perseel. Baie netjies en heerlik verkoel! Die eienaar het met ons aankoms vir ons ys gebring en was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. As ons ooit weer Noord-Kaap toe gaan, sal ek beslis weer hier oorslaap!

Lynnette B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette B
Gesin met tieners

Stil omgewing en veilige parkering.

Skoon, netjies en toegerus met alles wat nodig is. Vriendelike eienaars. Lugreëlings wat werk.

Charlotte L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Gesin met tieners

Die kamers is netjies en elke liewe persoon wat ons ontmoet het was vriendelik.

'n Baie spesiale dank aan die personeel wat ons met soveel warmte en liefde ontvang het. Ek en my gesin sal definitief weer gebruik maak van Meerkat Compound, ek is regtig verheug hoe elke liewe persoon ons ontvang het, julle kamers is baie baie netjies julle is jul ster werd.

Christa R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R
Gesin met tieners

Gemaklik en vriendelik.

Ons verblyf wat gerieflik, netjies en skoon. Sal beslis weer gaan.

Jevon B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jevon B
Gesin met klein kinders

Hospitality is good.

Owners are professional/kind. No complaints.

Zane M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane M
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Die plekkie is netjies en skoon en ons het heerlik oorgeslaap. Die eienaar is gasvry en vriendelik. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Leslie F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en baie gerieflik.

Sakpas en goed toegerus insluitend lugreeling!

Lood F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lood F
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Die eienaar was baie nice, die plek is skoon en netjies, als het gewerk soos dit moet! Sal definitief weer daar bly.

Pieter C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Meer waarde as geld.

Ek kan absoluut niks negatief van Meerkat Compound sê nie, absoluut wonderlik gewees. Ligging was goed en almal baie gasvry gewees. Dankie vir die goeie diens en verblyf.

Annette N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Stil, rustige atmosfeer met als op sy plek.

Die eenheid het ons soos 'n handskoen gepas. Skoon, netjies, baie ruim en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Naomi C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf met 'n outydse gevoel.

Gerieflik ingerig met alles wat 'n reisiger nodig het. Kamer is baie skoon en netjies gewees. WiFi was ook beskikbaar. Die ligging van Meerkat Compound is teenaan die hoofpad, naby aan supermark, petrolpompe en restaurant. Het veilig gebly, maar vir ligte slapers kan die verkeer in hoofpad dalk 'n probleem wees. Kamer kan dalk net 'n spieël naby aan 'n muurprop hê vir vroue wat gebruik maak van 'n haardroër.

Elricka D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elricka D
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly! Eienaars was vriendelik en behulpsaam en ons het alles gehad wat mens nodig het.

Gerieflike verblyf, veilig, skoon en netjies met inligting oor die omgewing beskikbaar.

Peter A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die eklektiese gemengde meubels geniet.

Baie gerieflik, goed ingerig en maklik om te vind in die Hoofweg. 40 km vanaf Augrabies Waterval! Sommige ligte slapers mag dalk gepla wees met die verkeer in die Hoofweg, maar ek het soos 'n baba geslaap!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed the slightly eclectic mix of furniture.

Very comfortable, well equipped and easily found on Main Road. 40 km away from Augrabies Waterfall! Those of you who are very light sleepers might be disturbed by traffic on main road, I slept like a baby!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bertus V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste bed!

Alles wat 'n reisiger benodig was beskikbaar.

Simoné S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné S

Baie netjies, mooi en veilig.

Ons het baie lekker gebly by Meerkat Compound. Die kamers is baie netjies, skoon en ruim. Die ligging is perfek en die eienaar is baie vriendelik.

Erika S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Vriendelike en goeie ontvangs en ondersteuning. Sentrale ligging in dorp met goeie sekuriteit en WiFi. Sal beslis weer daar bly.

Danica S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies ,skoon, pragtige uitsig.

Ons het 'n fantastiese nag deurgebring by Meerkat Compound. Die blyplekkies was netjies, skoon, goed toegerus. Ons ontvangs was vriendelik en warm. Ons sal beslis weer gebruik maak van Meerkat Compound. Julle sien ons sommer weer binnekort.

Rene T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie veilig.

Baie vriendelik ontvang deur gasheer en hy het elke dag kom hoor of alles in orde is. Baie goed toegeruste ruim eenheid. Alles wat mens benodig is daar. Heerlik gebly en kon ook van die swembad gebruik maak wat 'n heerlike lafenis was in die hitte. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Gideon S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik vir ons soos 'n oase gevoel. Goeie diens.

Meerkat Compound was vir ons 'n oornagpunt op ons reis terug van Namibië. Wat 'n positiewe ervaring.

Jan S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld.

Vriendelike diens. Cottage No 1 was ruim en baie netjies.

Janine M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Gesin met tieners

Heerlik!

Ons het regtig baie lekker gebly en geslaap, alles wat jy nodig kan kry was beskikbaar! Die mense is baie gesellig en behulpsaam! Sal enige tyd weer daar oorslaap!

Leticia M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia M
Saam met vriende

Asemrowend.

Baie gasvryheid. Die kamers is netjies skoon. Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het met die kamers vir ons. Sal definitief weer bespreek. Al kon ons nie swem nie want die ure was van 07:00 - 17:00 en ons was eers 5 uur daar maar dit is 'n bysaak. Baie dankie vir alles.

Meerkat Compound's terugvoer

Leticia baie dankie vir die goeie terugvoer en julle is enige tyd welkom. Julle het `n lekker swem gemis want die tyd op die bord is nie 17:00 nie maar wel 19:00 wat mos eintlik beteken die swembad is oop van 7 in die oggend tot 7 in die aand. Ons gaste is ook welkom buite hierdie tye en reel dit dan net met ons sodat ons die onderhoud van die swembad bietjie op hou sit
Ai, volgende keer.
Groete,
Francileen Baard

Meerkat Compound
Eric W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles vlot verloop.

Sal enige tyd weer daar oornag.

Deon G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Besigheidsreis

Oop en ruim, geriewe uitstekend.

Beveel vir enige iemand aan. Veilig en heerlik gebly.

Ora J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ora J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en voldoen aan vereistes.

Was regtig baie aangenaam. Netjies, diens baie goed. Beddens heerlik geslaap!

Johannes P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig.

Kliëntediens was baie goed. Perseel en woonstel baie netjies en braaigeriewe het byval gevind. Sal definitief weer van Meerkat Compound gebruik maak en aanbeveel by vriende.

Frans B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal geleë, waarde vir geld en ruim.

As ek daardie deel van ons mooi land wil besigtig, sal ek met gemak daar vir 'n paar dae kan bly. Baie dankie. En ons het lekker geslaap.

Madi  - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi
Saam met vriende

Tops!

Ons was aangenaam verras. Die mense is so gaaf en behulpsaam. Alles was netjies en skoon. 'n Volledige huis met kombuis, eetkamer, studeerkamer, slaapkamer, en TV/sitkamer, badkamer en inloopkas vir onder 60vkm. Wow, dit wil gedoen word. Dan praat ek nie eers van die patio en braaiplek nie. Kompak maar baie gerieflik. Nogmaals dankie vir 'n wonderlike tyd. Sal dit beslis aanbeveel en ook self weer daar tuisgaan volgende keer.

Johan K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Eienaars het baie moeite gedoen. Volledig toegerus.

Hugo R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker gebly. Skoon en netjies.

Anneline R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline R
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie vriendelike diens ontvang. Beveel aan.

Adele G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, maar meer as voldoende!

Kamer was baie netjies en skoon, goed afgewerk met 'n egte "tuis" gevoel!

Stephen Lawrence A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen Lawrence A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was 'n wonderlike, verrassende ervaring by Meerkat Compound.

Ons is ruimharting en vriendelik deur die personeel ontvang. Personeel was behulpsaam met die vrae wat ons oor die besienswaardighede gevra het. Ligging van Meerkat Coumpound in Kakamas is ekonomies ten op sigte van die uitry na toeristebestemmings en dit is boonop bekostigbaar. Sal Kakamas definitief aanbeveel by vriende, kollegas en sal selfs weer die plek ná 'n reënseisoen wil besoek.

Judy S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S
Gesin met klein kinders

Dis netjies en ruik baie lekker as jy eerste keer daar aankom.

Ek sal dit nie aanbeveel vir mense met klein kindertjies nie. Daar is nie 'n bad in die badkamer nie, dus is badtyd 'n probleem. 'n Mens mag ook nie die matras op die vloer sit om vir die kinders bed te maak nie. Verder is daar niks fout nie. Sal dit vir paartjies aanbeveel.

Meerkat Compound's terugvoer

By Meerkat Compound is 2 eenhede met baddens wat dit baie geriefliker maak vir mense met klein kinders so indien die navraag vir enige van genoemde eenhede is beantwoord ons dit graag en stuur `n kwotasie indien hulle beskikbaar is.
Wanneer gaste `n ekstra matras benodig om vir die kinders op die vloer te gebruik voorsien ons die matras asook die beddegoed teen geen ekstra koste.
By Meerkat Compound laat ons egter nie toe dat matrasse en beddegoed van beddens afgehaal word om op die grond te gebruik nie om voor die hand liggende redes.
Ons verkies dat mense met babas self voorsiening maak vir slaapplek bv "camping cot" so ons noem dit altyd in die kwotasie.
Jammer vir enige ongerief wat die gas moontlik moes verduur maar hulle was voorsien van `n ekstra matras met beddegoed met aankoms soos vooraf bespreek.
Hiermee beskou ek die saak as afgehandel
Francileen Baard
Eienaar
Meerkat Compound
Kakamas

Meerkat Compound
Johan V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker by Meerkat Compound gebly.

Meerkat Compound is 'n baie netjiese en rustige plek om te bly. Hulle kamerdiens was ook goed en alles netjies. Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer in die toekoms daar tuis gaan.

Danie V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie netjiese skoon akkommodasie. Lekker ruim en kon lekker kuier by die braaivleisplek.

Jaclyn P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn P
Saam met vriende

Wonderlik!

Pragtige plek, vriendelike ontvangs, heerlik geslaap, swembad was wonderlik, kinders het dit veral geniet! Definitief plek wat ons sal aanbeveel en self weer sal besoek!

Karen V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met tieners

Dit was baie netjies en ons het vreeslik lekker gekuier.

Meerkat Compound is 'n pragtige plek. Die eienaars was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Die waterverkoeling was 'n wenner. Die eenheid was netjies, ruim en so gerieflik.

Jaco K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco K
Gesin met tieners

Baie netjiese verblyf met baie vriendelike en behulpsame mense.

Ons was baie beïndruk met Meerkat Compound, baie lekker gekuier vir 2 dae, netjiese ruim 6-bed woonstel met al die geriewe nodig. Ons sal Meerkat Compound graag aanbeveel.

Marica M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marica M

Baie mooier en netjieser as wat die foto's voorstel!

Die kamers is baie mooi en netjies en heerlik koel. Die wifi is ook 'n pluspunt. Die diens is baie goed en die bottels water in die yskas was 'n lafenis! Ons het net vooraf 'n bietjie gesukkel om met die bestuur in kontak te kom i.v.m. navrae.

Elsa G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Gesin met tieners

Netjies, skoon en met alle geriewe.

Baie vriendelik ontvang en eienaar het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Akkommodasie baie skoon en netjies en daar is alles in wat mens benodig.

Koos V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, clean and convenient.

We enjoyed our stay, pool was a great asset, lots of space, felt secure.

Liza V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir jou geld.

Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, was daar en as daar iets kort kon jy net vra. Die eienaars is werklik vriendelike mense en ek kan die gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat daar wil oorbly. Ons het die swembad baie geniet. Yskas het elke dag lekker koue botteltjies water gehad wat baie gehelp het toe ons Augrabies besoek het. Regtig die moeite werd om daar te bly en mens stap sommer na die Pienk Padstal aan die oorkant van die pad om hout ens. te koop.

Corle S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en baie gerieflik.

Meerkat Compound is baie goeie waarde vir geld. Dit is netjies en skoon en die perfekte oornag "stop-over".

Marietjie V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met vriende

Wonderlik.

Ontvangs vriendelik. Skoon, netjies, als wonderlik. Goed geleë. Regtig waarde vir geld.

Ivan J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons was nogal verras om te sien hoe ruim en netjies die eenheid was. Dit is 'n redelike ou gebou, maar die kamers was regtig netjies.

Philip Z - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was netjies en skoon. Goeie ligging, vriendelike gasheer.

Al klagte wat ek het is die stortwaterdruk wat baie swak is.

Hester H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld!

Ons toergroep van 3 getroude pare kan net getuig van 'n heerlike nag se verblyf by Meerkat Compound. Braaiplek onder die boom en die gerief van jou wasgoed te laat was teen 'n prys tel beslis in ons guns. Kan julle beslis aanbeveel!

Pieter P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gerieflik, netjies en aangenaam.

Baie gerieflik reg langs die N7, vriendelik ontvang, eenvoudige inteken, afstandbeheer vir hektoegang, woonstel goed toegerus. Enigste kritiek: Die warm water het lank geneem om op te daag nadat die krane oopgedraai is, (kombuis, badkamerwasbak, stort) maar geen probleem wanneer dit eers daar is nie. Dis jammer, want ek wil nie soveel water mors nie. Sal maklik weer daar aandoen.

Charlene M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene M
Saam met vriende

Redelik.

Meerkat Compound is presies wat dit sê: Eenheid het net 1 klein venster in badkamer en nog 'n klein venster langs die voordeur. Daar is nie 'n spieël in die slaap/leefarea waarby mens jou hare kan droogblaas nie. Die stortkop is ook oud en oneffektief. Die toerusting is voldoende, maar die Compound se eenheid 5 leen hom nie eintlik vir meer as oornag nie.

Natalie S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en lekker verblyf. Baie dankie!

Baie netjiese skoon kamer en baie vriendelike verwelkoming en diens ontvang. Sal weer daar gaan oorbly.

Ellie B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation!

We have been on tour for quite some time and stayed in 10 B&B's or self-catering units throughout our country during March 2016. Without a doubt, this was the most welcoming self-catering unit. Everything was taken into consideration by the owner. Wi-Fi, DSTV, well equipt even extra towels. We enjoyed our stay it was home away from home. Thank you so much!

Monique L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker ervaring om daar oor te bly. Oulike gasvrye mensies - baie baie dankie. Ons het dit vreeslik baie geniet.

Dit eienaars is hartsmense - sout-van-die-aarde-mense. Ons het heerlike gekuier en ons wil net baie dankie sê vir die gasvryheid.

Elrica V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrica V
Gesin met tieners

Uitstekende pitstop!

Ons het net oornag, maar dit was heerlike koel, netjiese verblyf in die Noord-Kaap hitte. Baie dankie aan Marius vir julle vriendelike gesigte na 'n baie lang se uitputtende reis!

Tim S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, mooi en veilig.

Dit was vir ons 'n mooi ervaring. Die plek is netjies, skoon, goeie waarde en baie veilig vir kinders. Baie dankie.

Tyron B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B

Very efficient and well placed.

The Meerkat Compound is very well placed and well positioned. It was the perfect stop for the transit and the pool was fantastic.

Aubrey D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey D
Gesin met tieners

Groot eenheid met baie spasie.

Volledig toegeruste eenheid met heelwat spasie. Baie mooi swembad area. Verseker waarde vir geld!

Pieter D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Geen klagtes.

Goeie waarde vir geld en sentraal geleë.

Susan N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Gesin met tieners

Pragtig, skoon en heerlik koel na die versengende hitte op die pad.

Pragtige skoon woonstel met lugversorging en yskas en lekker badgeriewe. Dit was 'n lafenis om in die swembad te kon afkoel.

Albertus L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus L

Dit was baie warm tydens ons verblyf en wat 'n verligting om saans te kon rus in 'n skoon, koel kamer.

Die hele groep was dit eens dat hulle die verblyf baie geniet het. Die perseel was altyd skoon en voertuig kon in skaduwee parkeer. Die nuwe swembad sal ook 'n seën wees vir die hitte van Kakamas. Eienaar en personeel was baie hulpvaardig.

Sakkie O - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie O
Besigheidsreis

Pragtige plekkie, baie goed geleë.

Dis 'n heerlike oase wat lafenis bring in die versengende hitte. Mooi vertrekke wat alles bied wat 'n mens nodig het. Ek sal beslis weer gebruik maak van Meerkat Compound. Baie dankie vir die gasvryheid.

Karin S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S

Baie aangenaam!

Reg langs hoofpad geleë. Dis 'n gerieflike kamer met 'n selfsorgkombuis. Alles was netjies. Die gasoond het nie gewerk in kamer 5 nie. Verder als positief!

Meerkat Compound's terugvoer

Karin ons het die gas-oond getoets aangesien dit `n baie nuwe stoof is en dit werk perfek. Die knop moet net ingehou word wanneer die gas in die oond aangesteek word en moet weer gelos word sodra dit brand. Jammer vir enige ongerief en dankie vir die positiewe terugvoer in die algemeen.
Francileen Baard

Meerkat Compound
Nick S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S
Saam met vriende

Ek sal Meerkat Compound hoog aanbeveel by reisigers, veral mense met 'n gesin aangesien die eenhede ruim en werklik kliëntevriendelik is. Baie goeie diens ontvang.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Marius en het sommer bykomende inligting rakende die dorp en omgewing ook by hom ingewin. Hy was werklik baie hulpvaardig en laat 'n mens sommer tuis voel.

John B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Puik! Puik! Puik!

Heerlik ruim, skoon, gerieflik ingerig en rustig. Baie dankie, ons het heerlik gekuier!

Herman H - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons was verbaas met wat ons gekry het.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meerkat Compound, Langs die N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1NzU3ZDBhLWZmMDgtNDJiOC05YjZlLTQ3MGJhN2ZmZjFkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 79 5 1 5 Meerkat Compound Off the N14 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.766601 20.617629
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!