Meerkat Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 102
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Pippie K - Mei 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag plek.
Leon S - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf in 'n pragtige woonbuurt!
Mariëtte R - Jan 2024
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar en was baie behulpsaam.
Christo V - Jan 2024
Algehele gradering
Diens was goed. Vriendelike gasheer. Gemaklike beddens met baie skoon geriewe.
Edgar S - Des 2023
Algehele gradering
Dankie, ons het baie lekker gekuier.
Rosa G - Nov 2023
Algehele gradering
Ek sal weer daar wil oorbly. Dis 'n mooi plek.
Witte A - Okt 2023
Algehele gradering
Alles is reg, geen probleem.
Ronet J - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.
Ian K - Jul 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Gus L - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker oorslaap plek na Moz.
Corlé D - Jun 2023
Algehele gradering
Sonkrag en Skoon, netjies, stil, veilig. Perfekte oorslaap.
Casper D - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en uiters skoon en netjies.
Roelof V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker warm.
Annelda V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en goed toegeruste verblyf.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Annelda. Hoop jou dogter het die golf geniet.
Enid S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Enid. Dit was baie lekker om julle to kon huisves. Ronnie
Stephni F - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful and very comfortable.
Meerkat Manor se terugvoer
Thank you Stephni. I appreciate your review.
Ruve G - Mei 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Jenny M - Mei 2022
Algehele gradering
Manor was beslis die regte oornagkeuse.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Jenny. Ek waardeer dit.
Isabella L - Feb 2022
Algehele gradering
Nie heeltemal wat ons verwag het nie.
Lees meerHanlie P - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Meerkat Manor se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Hanlie.
Jacolene B - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en pragtige plekkie vir oorslaap.
Lees meerMeerkat Manor se terugvoer
Dankie vir die resensie, Jacolene en ek is bly ons kon help.
Gerrie V - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam en baie gerieflik by Meerkat Manor.
Saartjie H - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap na lang dag.
Elzana B - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig, baie vriendelik.
Tilla K - Jun 2021
Algehele gradering
Mooi plekkie, Meerkat Manor.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Tilla. Waardeer.
Marlise D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie welkom gevoel. En goeie diens ontvang.
Meerkat Manor se terugvoer
Waardeer Marlise. Dankie.
Wilma V - Feb 2021
Algehele gradering
Mense is baie behulpsaam en vriendelik. Hulle gaan uit hul pad om ons welkom te laat voel.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Wilma. Waardeer.
Petrus J - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, op standaard en skoon.
Elize D - Des 2020
Algehele gradering
Meerkat Manor kan gerus die inkloktyd verander.
Steven W - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan, baie netjies en goed toegerus. Vriendelike ontvangs
Constant S - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie voorsmakie vir die wildtuin.
Wilna G - Jan 2020
Algehele gradering
Aangename oorslaap op pad Wildtuin toe.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Wilna.
Willem D - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense wat ons ontvang het. Sal vir seker weer hier kom bly.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Willem. Julle was vriendelike en aangename gaste.
Wietske B - Des 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik fantasties.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Wietske. Julle was ook baie aangename gaste.
Michelle E - Des 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese toegeruste plek.
Kobus N - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese, mooi en skoon plek met Divvie as 'n wonderlike gasheer.
Elsa B - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en pragtig skoon/
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Elsa. Waardeer
Amerentia S - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Nelia K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Asook naby die Krokodilbrughek; dus 'n goeie ligging vir dagbesoekers van die Kruger.
Lees meerMeerkat Manor se terugvoer
Baie dankie, Nelia. Ons waardeer die terugvoer.
Ian K - Jul 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Faan R - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Toni N - Jun 2019
Algehele gradering
Friendly and cosy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik en knus.
Vriendelike verwelkoming. Baie behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lucinda C - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike tyd en pragtige plek om in te bly.
Meerkat Manor se terugvoer
Beste Lucinda,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Dit was baie lekker om julle vriendelike Kapenaars to kon huisves.
Groete,
Meerkat Manor
Elaine B - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Netjies skoon waarde vir geld.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Elaine. Waardeer.
Estelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, rustige verblyf.
Robbie R - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Martie O - Des 2018
Algehele gradering
Puik verblyf.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Martie. Waardeer.
Anso A - Sep 2018
Algehele gradering
Een aand lekker gebly.
Anso A - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het net een nag hier lekker gebly.
Wilna G - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige skoon oornag verblyf.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Wilna, ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Div
Rone D - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfekte cross border stop.
Danel M - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Meerkat Manor se terugvoer
Was lekker om julle hier te hê Danel en dankie vir die mooi woorde.
Jacky G - Des 2017
Algehele gradering
Excellent.
Cornelia J - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Cornelia, Waardeer
Connie N - Sep 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Sonja S - Sep 2017
Algehele gradering
Alles waarvoor ons kon vra.
Meerkat Manor se terugvoer
Waardeer resensie Sonja. Dankie
Johnny V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie tevrede en hoogs aanbeveelbaar.
Philip S - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese blyplek!
Martie M - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Lizanne B - Aug 2017
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie vir oornag verblyf voor Mosambiek.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Lizanne. Ons waardeer dit opreg.
Johan J - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese geriewe, baie vriendelike gasheer. Huis weg van jou huis!
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Johan vir die mooi resensie. Jammer oor die koffie, melk en suiker. ons doen dit gewoonlik het hierdie keer vergeet.
Johlene F - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie netjies en veilig.
Drik L - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het oornag Wildtuin toe. Dit was ideaal vir ons as oornag plek.
Hyla N - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Welma B - Feb 2017
Algehele gradering
Ligging perfek.
Magda V - Des 2016
Algehele gradering
Awesome.
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie vir die "nice" terugvoer Magda. Waardeer :-)
Doug M - Okt 2016
Algehele gradering
Fantastic! We really enjoyed the night's rest before the trip home via Swaziland.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties! Ons het die nagrus voor ons tog terug huis toe via Swaziland baie geniet.
Goed bestuur en alle vrae is beantwoord voor ons dit nog gevra het. Was in staat om ons na baie goeie eetplekke vir aandete en ander vir die vroeë oggend se vertek te verwys. Gashere was baie aangenaam en het seker gemaak dat ons gemaklik is voor hulle ons in die kamer gelos het. Baie gelukkig met die verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Meerkat Manor se terugvoer
I appreciate the nice review. Thanks.
Annette J - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en geslaap!
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Annette. Waardeer terugvoer :-)
Samantha M - Okt 2015
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
Okkie B - Aug 2015
Algehele gradering
'n Móét teenaan die Wildtuin!
Meerkat Manor se terugvoer
Dankie Okkie. Waardeer jou terugvoer :-)
James M - Jul 2015
Algehele gradering
Goeie plek vir oornag.
Heleen S - Jun 2015
Algehele gradering
Dit was puik! Sien die sterre hierbo!
Meerkat Manor se terugvoer
Bly julle het dit geniet Heleen :)
Marietha V - Apr 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Ronel D - Apr 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon!
Buddy D - Apr 2015
Algehele gradering
Op pad na Mosambiek, een nag oorgeslaap.
Amanda J - Mrt 2015
Algehele gradering
Alhoewel ons net daar oornag het, was dit 'n baie aangename verblyf met hulpvaardige en vriendelike mense.
Del B - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Erika K - Nov 2014
Algehele gradering
Baie aangename slaapplek.
Barry H - Sep 2014
Algehele gradering
Great place, friendly owners. The golf club terrace has amazing views of Kruger Park.
Alex R - Jul 2014
Algehele gradering
Ons was 'n toergroep op pad Mosambiek toe ...
Cedric N - Jul 2014
Algehele gradering
It was comfortable and we felt at home!
Norbert H - Jun 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly; sal dit weer doen!
Sheila G - Jun 2014
Algehele gradering
Ons het laat daar aangekom en alles was baie netjies en oulik.
Beppi H - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Dean V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie netjies en baie behulpsaame en vriendelike bestuur en eienaars!
Jennifer M - Jan 2014
Algehele gradering
It was a great stay.
Carisma B - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly in baie gerieflike, pragtige kamers.
Delene F - Des 2013
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Paul W - Des 2013
Algehele gradering
Baie goeie verblyf wat bekostigbaar is.
Charmaine M - Des 2013
Algehele gradering
Waarde vir geld! Sal definitief weer daar bly.
Tiaan S - Des 2013
Algehele gradering
Bakgat!
Sollie B - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker
Lomien B - Des 2013
Algehele gradering
Baie behulpsaam!
Elsa B - Okt 2013
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik!
Thys M - Okt 2013
Algehele gradering
Vriendelikste mense wat ons ontmoet het. Hulle doen alles om jou tuis te laat voel.
Johan S - Okt 2013
Algehele gradering
Ons besoek was soos 'n huis weg van die huis.
Jurie D - Aug 2013
Algehele gradering
Uiters tevrede met verblyf en diens.
Chris G - Aug 2013
Algehele gradering
Fantasties en genotvol!
Hannelie B - Aug 2013
Algehele gradering
Lieflik!
Michelle R - Jul 2013
Algehele gradering
Goed.
Elsabe N - Jun 2013
Algehele gradering
Absoluut puik akkomodasie en klientediens.
- Kapasiteit: 17 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bosbokstraat 11, Komatipoort, 1340, Mpumalanga