Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterstraat 6, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Meerkat Manor Self-sorg en Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid in Windhoek, die hartjie van Namibië. Dié eenheid is ideaal vir familiewegbreke of as oornagverblyf tussen bestemmings.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer lei na 'n onderdak-binnehof met meubels.

Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeuryskas, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4, sowel as sitplek voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan die swembad en braaigeriewe op die perseel geniet en die eenheid bied maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en die Baines Centre Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Meerkat Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Meerkat Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Richterstraat 6, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Meerkat Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richterstraat 6, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6073d5dc121133e6f68dcb11730fd7a7638b0b04e1bebab889c9337a6718d8576538453fe03dac1f65080a06f69cd9356a2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 6 Richter Street Pioniers Park 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.601635 17.069203