15% af Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 1 Nov 2020.
Hartenbos Akkommodasie by Meeu-en-Son | LekkeSlaap
+66
+66

Meeu-en-Son

  • Spesiale Aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Meeu-en-Son bied 2 selfsorg-eenhede in Mosselbaai met aparte ingange, 5 km vanaf die Langeberg Mall en die strand. Mosselbaai is 'n hawedorpie op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap.

Meeu-en-Son Duet 1 bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Meeu-en-Son Duet 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, elektriese braaipan en 'n mikrogolfoond. Daar is ook etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste word versoek om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring vir DStv kanale.

Buite is daar 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek. Daar is ook genoeg plek vir 'n sleepwaentjie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 35 resensies vir Meeu-en-Son
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meeu-en-Son het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjYjRhYWU0LTM5NDMtNDkyOC04MTg3LTc2Yzg3MDNiNGRkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 40 Rylaan 5 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.139532373169 22.090976536274
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za