4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Rylaan 5, Seemeeupark, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Meeu-en-Son bied 2 selfsorg-eenhede in Mosselbaai met aparte ingange, 5 km vanaf die Langeberg Mall en die strand. Mosselbaai is 'n hawedorpie op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap.
Meeu-en-Son Duet 1 bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.
Meeu-en-Son Duet 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, elektriese braaipan en 'n mikrogolfoond. Daar is ook etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in.
Buite is daar 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek. Daar is ook genoeg plek vir 'n sleepwaentjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 40 Rylaan 5, Seemeeupark, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Meeu-en-Son het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Rylaan 5, Seemeeupark, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang