Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meeuvlug

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n 5000L i-tenk van fonteinwater word vir die huis se krane voorsien en dit is vir kook, was en stort geskik.
Bring asb. jou eie gebottelde water saam om te drink.
Die naaste buurman bly in 'n plaashuis wat 'n paar honderd meter op 'n heuwel geleë is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 12 van Langefonteynplaas 453, Coastal-weg, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ad4d137fd80eae10f1dd3e390f08477e8c93432ca620b7f6a8039f094b86c9c8c5086a2709134466e9496e822f0ba21205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Portion 12 of 453 farm Langefonteyn Coastal road 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.382887875817 21.775311263824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem