Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meilland Haus Garden Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Meilland Haus Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ruth K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Droomland.

Dit was heerlik. So 'n pragtige gesellige cottage met alles wat mens nodig het en nog meer. Alles is van die beste gehalte. Het soos 'n prinses gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lian T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kothuis in die Karoo.

Die huisie is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Daar is selfs 'n "power trolley" so loadshedding is minder van 'n pyn. Die tuin is pragtig en gee rustigheid vir die siel. Eienares is vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meilland Haus Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering Lian. Dit was net 'n plesier om julle hier te verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Meilland Haus Garden Cottage
Charles A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely cottage, well situated within walking distance of everything.

My wife and I enjoyed a very comfortable 2-night stay at Meilland Haus in the middle of a cold snap in mid-July (snow on the Swartberg Pass). The cottage was warm and cosy, thanks to an open fireplace in the lounge and AC/heating in the bedroom. The cottage is very well appointed with everything we needed. The stoep/verandah has a braai fireplace and looks out over the garden of the main house, there's even a working windpump. Thank you, Martina and Marietjie, for your warm welcome and attention to detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, goed toegerus.

Wonderlike gasvrou, baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meilland Haus Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering Ronel.
Dit was net 'n plesier om julle hier te verwelkom.
Hoop ons sien julle gou weer.

Meilland Haus Garden Cottage
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 13, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92b78b18c4a8d95c8b183ccf47018a6517cc791726f6c69deac267eeb8e0ca8701f3c119956af0e730fc4eb2afb1ef2b2e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 13 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.229485844865 22.031136496295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem