Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbessie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Melkbessie
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariaan R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan R
Gesin met klein kinders

Pragtige plek!

Baie lekker gebly by Melkbessie. Plaas lewe op sy beste. Sal enige tyd weer hier bly. Sonpanele vir krag so geen krag onderbrekings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste vakansie ooit.

Rustige, wonderlike plaasatmosfeer met die see in die agtergrond. Die diere op die plaas is baie oulik. Die huis is groot en gerieflik, lekker vir 'n rustige wegbreek. Die beste van alles is dat jou 4 pote kinders kan saamgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkant-straat, Duinekroon Gasteplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49154311036adfdfe6db3821fdac2c0596d84982a46ff6c6cf64b929b58247704cf90ea37e1edd3581bedd62c822702e8a4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Buitenkant Street Duinekroon Gasteplaas 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.382677690561 21.380583887744
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem