Vredendal Akkommodasie by Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre | LekkeSlaap
+98

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

Gastehuis
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Tussen Vredendal en Lutzville, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre is in die hartjie van die Olifantsriviervallei tussen Vredendal en Lutzville geleë. Dié wynplaas, met sy gerestoureerde plaashuis, is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Namibië op die N7 en dis net 20 minute se ry tot by die Weskus indien jy wil walviskyk.

Dié historiese gebou met sy beeldskone suites het in 1992 monument-status bereik toe die eienaar die moeisame taak aangepak het om die tóé bouvallige gebou te restoureer, bloot vir die liefde van die saak. Daar is 13 tuin-suites waarvan 4 selfsorg-geriewe bevat. Elke eenheid bied slaapplek vir 1 tot 5 gaste.

Melkboomsdrift bedien daagliks 'n heerlike plaasontbyt en aandete en piekniekmandjies is beskikbaar op versoek. Gaste kan heerlik ontspan in die swembad wat oor die Olifantsrivier en wingerde uitkyk.

Daar is ook konferensiegeriewe vir tot 20 afgevaardigdes in 'n raadsaal met lugversorging en al die nodige toerusting is beskikbaar op versoek.

Die gastehuis is aan die lowerryke oewer van die Olifantsrivier aan die Weskus geleë en bied alles en meer wat 'n moeë stadsjapie of sakereisiger benodig vir 'n heerlike wegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • R363, Tussen Vredendal en Lutzville, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Tussen Vredendal en Lutzville, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMTliOWMzLWM4NWUtNDQ4YS1iOTY1LWE3N2QyYjU2YjA2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 R363 between Vredendal and Lutzville 8160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.604295646442 18.405355811119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za