Melkbosstrand Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Melkbosstrand Selfsorg is 'n vakansiehuis in die kusdorpie, Melkbosstrand. Die huis is stapafstand van die strand af geleë.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n leefarea, 'n goed toegeruste kombuis en 'n motorhuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank beskikbaar vir ekstra gaste.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n binne- en buitebraai-area, 'n TV, DStv en parkeerplek in die motorhuis in.

Gaste kan ook doendinge soos swem, branderplankry, vlieërplankry, wynproe, voetslaan en seilplankry geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Melkbosstrand Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Melkbosstrand Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za