Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkhout Farm Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 051 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Melkhout Farm Cottage bied 'n wonderlike wegbreek aan gesinne of groepe vriende en is op 'n werkende suiwelplaas langs die Breederivier in Bonnievale geleë. Hierdie bekoorlike kothuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat perfek is vir gaste wat die stadsgedruis wil ontsnap. Die kothuis spog met 'n asemrowende uitsig op die berge en gaste kan voëlkyk, kanovaar en visvang.

Hierdie kothuis beskik oor 3 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer. Daar is slaapplek vir 6 gaste en die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het 'n etenstafel geskik vir 4 gaste. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en buitebraaigeriewe is beskikbaar. Die sitarea buite is die perfekte plek om die rivier en berge in te neem.

Slaapplek

’n Bespreking by Melkhout Farm Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Melkhout Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Melkhout Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkhout Farm Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 051
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 051
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2207a6ed4571348937ef7c2b98c3d17729729a104e701603e98f0fb0cbdf6acb2aaaa730b0d15121d2300383d53b83c0c7a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 051 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Melkhout Guest Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.999127776494 20.231182223375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem