Mello Studios
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 18 Mrt 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Honeybuzard-straat 6869, Eenheid 100 Capricorn Village, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 599R1 949 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mello Studios is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks op The Cosmos Estate in Centurion, Gauteng. Hierdie verblyf is perfek vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders in 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n matras vir 2 kinders beskikbaar op versoek. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank stoele. Die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n slim-TV en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en veilige parkeerplek op die perseel. The Cosmos Estate het ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, tennisbane en 'n kinderspeelarea. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Mello Studios sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mamello Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 3
Ligging
- Honeybuzard-straat 6869, Eenheid 100 Capricorn Village, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Mello Studios het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Honeybuzard-straat 6869, Eenheid 100 Capricorn Village, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom