Melvilla Guesthouse
Beskrywing
Melvilla Guesthouse bied gastekamers in Melville, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings.
Verblyf by Melvilla Guesthouse bestaan uit 10 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, gratis WiFi, 'n haardroër en 'n TV vir vermaak.
Ontbyt kan gereël word en in die eetkamer bedien word. Die gastehuis het ook 'n sitkamer waar gaste kan ontspan. Wasgoeddienste en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Melvilla Guesthouse is naby verskeie restaurante en winkels in die omgewing.
Die eiendom is ook 5 tot 20 minute se ry vanaf Netcare Milpark Hospitaal en Helen Joseph Hospitaal, Kingsway-kampus Auckland Park en die middestad.
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Melvilla Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |