Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melville Estates 22

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Melville Estates 22
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacques J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie. Het als wat 'n mens nodig het as jy net vir 'n paar nagte moe.

Kan die plek gerus aanbeveel, veral as jy naby die hospitaal (Milpark) wil wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Enkelreisiger

Gemaklik en veilig.

'n Tuiste weg van jou huis af. Die perfekte "sluit en gaan" opsie. Skoon, gerieflik en baie mooi versier. Dis my derde keer by Melville Estates 22 en ek gaan elke keer weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melville Estates 22 se terugvoer

Baie, baie dankie vir jou mooi boodskap Jaco
Ons is so bly en dankbaar vir jou ondersteuning en kan nie wag vir jou volgende besoek.
Geniet die lang naweek
Vriendelike Groete
Cristina

Melville Estates 22
Adele V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, warm en veilig.

Ons het Melville Estates 22 gekies vir 'n werksreis. 'n Skoon, netjiese woonstel het ons begroet op die koudste dag van 2023 en raai wat? Elektriese komberse vir ons elkeen! Die dekor is so oulik en daar is net mooi alles wat jou tuis en gemaklik laat voel. Cristina het vir ons alles so mooi uiteengesit m.b.t sleutels en die toegangshek, ons het gelyk soos ou inwoners. Ons het heerlik oorgebly en sal beslis weer daar gaan bly. Dis 'n klipgooi van die Netcare hospitaal vir diegene wat dalk geliefdes moet besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie K
Enkelreisiger

Happy.

Unit was clean, comfortable and secure. Wi-Fi all I needed. Hostess notified me of loadshedding schedule to download and was approachable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melville Estates 22 se terugvoer

Goeie Middag Julie

Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer.

Ons waardeer jul ondersteuning so baie en hoop jul kom weer kuier.

Vriendelikke Groete
Cristina

Melville Estates 22
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main East-weg, Melville Estates Eenheid 22, Melville, Johannesburg, 2019, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd997059a8b0927fe4a2be6a2ac54c80f178461936ff0bc7cb38c6d0cb17978122613878f775327a593cc3bd422955a343719?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Main East Road Melville Estates Unit 22, Melville 2019 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.178283056667 28.015456046033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem