LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melville Gap Guest House | LekkeSlaap
+77

Melville Gap Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Melville Gap Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nombulelo C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nombulelo C
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a very wonderful stay at Gap Guest House, very welcoming place.

Very great place to stay at for your holiday, can't wait to go back.

Marius V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verjaarsdag naweek

Hulle het my vrou bederf met ‘n sjampanje ontbyt.

Bridelia B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bridelia B
Besigheidsreis

Gemaklik om te kry, min verkeer in piektye, goed geleë.

Behalwe vir die ontvangs op die dag wat ons gearriveer het, was dit 'n baie gemaklike plek om te vind en is naby 'n verskeidenheid eetplekke en het min verkeer in piektye wat dit gemaklik maak om by besigheidsbestemmings uit te kom.

Carlonetta F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlonetta F

Ontspanne en baie netjies.

Die gastehuis self is baie netjies, ontvangs was baie vriendelik, toilet was so bietjie klein, maar dit was leefbaar. Kan dalk 'n bietjie meer moeite doen met die ontbyt. Dit sal definitief waardeer word.

Hannelie K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie K
Besigheidsreis

Sal nie weer daar slaap nie.

Eetkamer het slegs een groot tafel waar al die inwoners verplig is om aan te sit Die jogurt is baie min en 'n mens moet kies tussen 'n worsie of spek. Die verskeidenheid is nie op standaard nie. Die kamers is netjies, maar die badkamers is baie vuil. Toe ons gaste arriveer, het die gasheer kort-kort boodskappe gestuur om te hoor wanneer ons kom. Toe ons daar kom het hy vinnig homself voorgestel en kon ons nie gou genoeg inboek nie. Stort is baie laag. Nie eers 'n persoon van gemiddelde lengte kan onder die stortkop staan nie. Geen stortkappie nie en toiletware se botteltjies was half. Voedsel glad nie aantreklik voorgesit. Kan nie behoorlik inkom by die plek. Dis baie nou. As ons voor die hek staan, het die voertuig halfpad in die straat gestaan om te wag dat die hek moet oopmaak om in te ry.

was R947
Vanaf R852
per nag (vir 2 persone)
was R947
Vanaf R852
per nag (vir 2 persone)
was R947
Vanaf R852
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 33, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA868481c0c1074b78300ba39b620a649fb539dd71f1325eaff38fea83c272bd699092794e17c1a730dbb2f786eb960055d7af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R947, nou Vanaf R852  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 33 1st Avenue Melville 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.178355557511 28.001920728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!