Memories
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 307, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Memories bied 'n rustige wegbreek in 'n bekoorlike kothuis in die skilderagtige dorpie Clarens. Die kothuis is ideaal vir paartjies of 'n groep van 8 en is die ideale bestemming vir 'n ontspannende en onvergeetlike wegbreek saam met geliefdes.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Daar is 2 dubbelslaapbanke vir 2 gaste in die sitarea. Die kothuis het 2 badkamers, waarvan een 'n stort en die ander een 'n hoekbad het.
Die kombuis is met 'n yskas, ketel, breekware, eetgerei, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof toegerus. Gratis WiFi, braaigeriewe en genoeg parkeerplek vir voertuie en sleepwaens op die perseel agter 'n toesluithek word voorsien. Daar is ook 'n groot tuin waar gaste piekniek kan hou.
Memories is naby die dorpie se bekoorlike antiekwinkels en restaurante geleë. Gaste kan die Clarens Dinosaur Hunting Expeditions se fossielmuseum en dinosourustoere teen 'n ekstra koste besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Memories sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elsabé Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Maande gelys 9
Ligging
- Markstraat 307, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Memories het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 307, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom