LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Memory Ranch | LekkeSlaap
+21

Memory Ranch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Memory Ranch is in Trompsburg op die plaas Praalhoek in die Xhariep-streek geleë. Dit is net 6 km vanaf die N1-afrit vir Trompsburg, langs die S127 Smithfield gruispad.

Verblyf word gebied in 4 ruim selfsorg-eenhede. Al die nodige linne en handdoeke word voorsien. Memory Ranch is naby restaurante in die dorp vir maaltye.

Al die eenhede is geskik vir 'n gesin wat deel en koffie, tee, melk, sap, suiker en komplimentêre ontbytpap is ingesluit. Daar is 'n braai-area by elke eenheid, so bring asb. jou eie houtskool en vuuraanstekers.

Die plaas het grondpaaie vir vierwielmotorfietse en dual-motorfietse.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 147 resensies vir Memory Ranch
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Memory Ranch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Praalhoek, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzOTc3MzQzLTFmYTYtNDRiNy05OThmLWJhMTcxZTc1NThjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 147 5 1 5 Praalhoek Trompsburg 9913 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.049226780197 25.849336087704
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!