LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Pretoria-Oos

Menlo View Guest Rooms



  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 24th Street, Menlo Park, Pretoria East, 0081, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Menlo View Guest Rooms bied selfsorg-eenhede in Pretoria-Oos, in die voorstad Menlo Park. Hierdie stil buurt is ryk aan bome en voëllewe. Die restaurante by The Village, omskep in 'n feetjielig-wonderland, is binne loopafstand van die eiendom.

Die Family de Luxe-eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed in 'n aparte area wat deur 'n afskortingsmuur verdeel word. Hierdie areas deel 'n badkamer met 'n ruim instapstort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik oor 'n leefarea tussen die slaapgedeeltes, insluitend 'n volledig toegeruste kombuis, 'n rusbank en 'n tafel met stoele. 'n Muurgemonteerde verstelbare platskerm-TV met DStv word voorsien. 'n Sonkragstelsel met battery-rugsteun verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die Tuinkamer bied slaapplek vir 2 gaste. Drie trappies lei na die houtdek. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die leefarea sluit 'n slaapbank en 'n TV met DStv in. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, DStv en die tuin. Elke eenheid het 'n privaat patio, en veilige parkering op die perseel is beskikbaar. 'n Sonkragstelsel met batteryrugsteun in die nag verseker 'n ononderbroke kragtoevoer. 'n Strykyster is op aanvraag beskikbaar.

Daar is verskeie hospitale in die omgewing. Menlyn Mall, Menlyn Maine, Sun Arena, Times Square en die Ooginstituut is almal naby. Die AfriForum-teater is ongeveer 1.7 km van die eiendom af geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Gholfbaan

Kamers

Die Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Tuinkamer bied slaapplek vir tot 2 gaste. Drie trappies lei na die houtdek. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n slaapbank en 'n TV met Netflix. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Handdoeke en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Family de Luxe
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Family de Luxe-eenheid bied slaapplek vir 1, 2 of 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n volledig toegeruste kombuis wat deur muurverdelers van die slaapareas geskei word. Van die dubbelbed af lei 'n deur na die badkamer met 'n groot instapstort, wasbak en toilet. Gaste deel die badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en stoof. Daar is 'n verstelbare platskerm-TV teen die muur met DStv wat die kombuis en die dubbelkamer bedien. Die eenheid het sy eie agterdeur met 'n area om in te ontspan wat oor die groentetuin uitkyk. Die veilige onderdakparkering is reg langs die eenheid.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Handdoeke en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 314 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charl O
5.0
Rustig en gemaklik. Het vreeslik lekker gebly. Die gashere is baie vriendelik en verwelkomend.
Okt 2026
Andrew P
Saam met lewensmaat
5.0
Pvt. Baie nice en waarde vir geld, vir seker 5 sterre.
Sep 2026
Connie D
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel is puik toegerus, baie netjies en super skoon. Vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly, die area is stil en rustig. Pragtige omgewi...
Sien meer
Aug 2026
Esme A
5.0
Heerlik en waarde vir geld. Heerlik gebly en geslaap.
Aug 2026
Karla F
5.0
Heerlike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ek beveel vir seker Menlo View Guest Rooms aan.
Jul 2026

4.9/ 5

Gebaseer op 314 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charl O
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Rustig en gemaklik. Het vreeslik lekker gebly. Die gashere is baie vriendelik en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Pvt. Baie nice en waarde vir geld, vir seker 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Die woonstel is puik toegerus, baie netjies en super skoon. Vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly, die area is stil en rustig. Pragtige omgewing en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme A
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Heerlik en waarde vir geld. Heerlik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla F
1 nag
5.0
Jul 2026

Heerlike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ek beveel vir seker Menlo View Guest Rooms aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustige oornag verblyf uitstekende ligging. Rustige omgewing met 'n ideale ligging om dokters en mediese sentrums te besoek. Netjiese oornag fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflik, die warmkombers was 'n groot bederf. Sal beslis weer hier woon as ek weer Pretoria toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Skoon, gerieflik en baie veilig. Perfek geleë. Ons bly al vir etlike jare by Menlo View oor wanneer ons sake in Pretoria moet gaan doen, en soos altyd bly ons heerlik en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Svelka H
1 nag
5.0
Jun 2026

Goeie, netjiese en veilige verblyf. Dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 314

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Menlo View Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Die Tuinkamer
Selfsorg
Family de Luxe
Selfsorg

Handdoeke en linne word voorsien.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 24th Street, Menlo Park, Pretoria East, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421b79da352f888efa19fb9f01011dca20ea0202b7cbc5049653e875697301cebc029e5c3e966cc8fe63dbad42082f1ba1ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 314 5 1 5 40 24th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.774845295098 28.26432388541
Soek in 'n groter streek