LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Pretoria-Oos

Menlo View Guest Rooms

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 312 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Connie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Die woonstel is puik toegerus, baie netjies en super skoon. Vriendelik ontvang. Ons het baie lekker gebly, die area is stil en rustig. Pragtige omgewing en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme A
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Heerlik en waarde vir geld. Heerlik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla F
1 nag
5.0
Jul 2026

Heerlike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ek beveel vir seker Menlo View Guest Rooms aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustige oornag verblyf uitstekende ligging. Rustige omgewing met 'n ideale ligging om dokters en mediese sentrums te besoek. Netjiese oornag fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gerieflik, die warmkombers was 'n groot bederf. Sal beslis weer hier woon as ek weer Pretoria toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Skoon, gerieflik en baie veilig. Perfek geleë. Ons bly al vir etlike jare by Menlo View oor wanneer ons sake in Pretoria moet gaan doen, en soos altyd bly ons heerlik en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Svelka H
1 nag
5.0
Jun 2026

Goeie, netjiese en veilige verblyf. Dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie skoon en netjies. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Aangenaam. Baie netjies en grieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 312

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 24th Street, Menlo Park, Pretoria East, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421b79da352f888efa19fb9f01011dca20ea0202b7cbc5049653e875697301cebc029e5c3e966cc8fe63dbad42082f1ba1ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 312 5 1 5 40 24th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.774845295098 28.26432388541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang