LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlyn Apartments | LekkeSlaap
+49

Menlyn Apartments

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Menlyn Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marita M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies, baie vriendelijke diens. Ons het baie lekker gebly.

Ons moes na PTA reis vir 'n doktersafspraak vir ons jongste seun.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Marita,
Thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate it! We try and offer a great product at an affordable price, therefore creating real value for money.
We hope to see you back soon.

Menlyn Apartments
Michelle R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R
Saam met vriende

Bekostigbaar, gerieflik en ontspannend.

Sien sterre.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Michelle,
Thank you so much for this wonderful feedback. We hope to see you back soon!

Menlyn Apartments
Tamora F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamora F
Enkelreisiger

Pleasant, neat and clean.

Discrete and friendly, very accommodating.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Tamora,
Thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate it! We try and offer a great product at an affordable price, therefore creating real value for money.
We hope to see you back soon.

Menlyn Apartments
Ilse D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjies en vriendelike staff.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Ilse,
Thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate it! We try and offer a great product at an affordable price, therefore creating real value for money.
We hope to see you back soon.

Menlyn Apartments
Jackie B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Enkelreisiger

Definitief die moeite werd!

Pleasantly surprised with the size of the room and bathroom. Lots of space and ideal for a day or three for business. Close to Menlyn Mall. Everything one might need. Very clean and neat.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Well worth it!

Aangenaam verras met grootte van die kamers en badkamer. Baie spasie en ideaal vir dag of 3 se oorslaap vir besigheid. Naby Menlyn mall. Alles in wat mens sal nodig hê. Baie skoon en netjies.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Jaco,
Thank you so much, we really appreciate this great feedback. Hope to see you back soon!

Menlyn Apartments
Elizabeth V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Menlyn Apartments is goeie waarde vir geld, baie netjies en skoon.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Elizabeth,
Thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate the time you took. We hope to see you back soon.

Menlyn Apartments
Magda S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Gesin met tieners

Gerieflik.

Sien sterre.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Magda,
Thank you so much for this wonderful feedback, we really appreciate it! We try and offer a great product at an affordable price, therefore creating real value for money. We hope to see you back soon.

Menlyn Apartments
Wilco N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilco N
Enkelreisiger

Heerlik rustig, netjies en gemaklik, dankie.

Netjies, skoon en bekostigbaar - vriendelike diens en sentraal geleë.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Wilco, baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word baie waardeer. Ons hoop om julle gou weer terug te sien.

Menlyn Apartments
Mariaan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorgeslaap.

Ons is baie vriendelik ontvang, kamer het alles wat nodig is en baie netjies. Beveel regtig Menlyn Apartments aan.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Mariaan
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die wonderlike terugvoer opreg. Ons werk hard om ons produk en diens op die hoogste gehalte te kry, en ons waardeer dat julle dit raaksien. Dankie.

Menlyn Apartments
Heine V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine V
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Baie netjiese kamers. Vriendelike personeel. Baie gasvry. Hulle kan dalk net belê in aircons vir die kamers.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Heine
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word baie waardeer. Ons probeer ons bes om die beste produk teen 'n bekostigbare prys te lewer, dus waarde vir geld te bied. Ek vertrou jy sien dit so. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.

Menlyn Apartments
Pierre J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre J
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Dit was regtig mooi skoon en die kamers is baie netjies, my voorstel sal wees om te kyk na air-cons vir die kamers asook Netflix of DStv. Dan voel ek daar moet gekyk word tot wanneer mag musiek gespeel word, almal kuier op stoep voor hulle kamers, in die naweek se geval tot 04:00 die volgende oggend en ons moes weer 'n ver pad aanvat met min tot geen slaap. Parkering is netjies, vir klein voertuie, maar met bakkie of groter voertuig is die spasie knap, dalk nog 'n hek sal dit beter maak. Dankie.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Pierre,

Thank you so much for this great feedback! We really appreciate it.

Thank you as well for the wonderful suggestion, we take everything into consideration. It means a lot.

Have a great day!

Menlyn Apartments
Celesté S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Celesté S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Tuin en swembad is baie verwaarloos en lyk glad nie soos op foto's nie. Stortgeriewe is ongemaklik, verf van stort kom af op jou voete, en geen plek om klere ens in badkamer neer te sit nie, en omdat stort nie afgeskort is nie, is alles nat as mens stort.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Celeste,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons het jou insette waardeer en die nodige veranderinge gemaak aan die geriewe. Ons is danbaar vir jou insette.

Ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Menlyn Apartments
Lindi C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi C
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Presies wat hul adverteer. Baie dankie vir verblyf. Miskien net na stortgeriewe kyk. Miskien 'n afskorting tussen toilet en stort en houer vir seep.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Lindi,

Thank you so much for this wonderful feedback! We always try our best to deliver value for money for our guests.

Thank you, hope to see you soon!

Menlyn Apartments
Susan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Ons het baie lekker gebly!

Goed versorg, goeie kliëntediens. Baie mooi gehelp met als ons versoeke.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Susan,

Thank you so much for this great feedback. We really appreciate it!

Hope to see you soon!

Menlyn Apartments
Wynand S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf.

Die kamer was presies soos geadverteer. Dit was skoon en netjies en baie sentraal geleë.

Menlyn Apartments's terugvoer

Beste Wynand,

Baie dankie! Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te ontvang en gaste soos julle te huisves.

Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Groete
Menlyn Apartments

Menlyn Apartments
Karin P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Ons het lekker gebly. Daar was 'n paar goed wat gekort het. Soos vadoeke om die koppies mee te was en af te droog. En 'n stoel of twee om goedjies op neer te sit. Die plek was mooi skoon en die diens vriendelik.

Menlyn Apartments's terugvoer

Beste Karin,

Baie dankie! Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te ontvang en gaste soos julle te huisves.

Ek wil jou net inlig dat alle kamers nou vadoeke en sponsies het indien gaste dit wil gebruik. Ons luister graag na ons gaste!

Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Groete
Menlyn Apartments

Menlyn Apartments
Marthi R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthi R
Gesin met tieners

Gerieflike blyplek.

Ons het slegs 1 nag gebly. Alles was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Sal dit beslis aanbeveel.

Menlyn Apartments's terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer die terugvoer so baie.
Ons verwelkom julle altyd terug!

Menlyn Apartments
Sanele K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanele K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to relax.

It was an awesome experience for me. The place was nice and clean. It was exactly what I was looking for.

Menlyn Apartments's terugvoer

Thank you so much! Really appreciate this feedback.
You are always welcome.

Menlyn Apartments
Francois D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met vriende

Skoon en ruim kamers. Goeie waarde vir geld.

Sal hierdie verblyf aanbeveel vir mense wat veilige oornagplek soek.

Menlyn Apartments's terugvoer

Baie dankie Francois, ons waardeer die terugvoer.
Ons hoop om julle weer te sien!

Menlyn Apartments
Willem J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Gesin met tieners

Bekostigbaar.

Eenheid was netjies binne met lekker beddens. Oorweeg gordyn by badkamervenster asook 'n handstort met gordyn vir die wat wil stort. Mooi tuin sal eerste indrukke versterk.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Willem, baie dankie vir die terugvoer, waardeer die insette!
Hoop om julle weer binnekort te sien.

Menlyn Apartments
Pieter V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, verblyf netjies en skoon.

Bespreking was 100% en aangenaam.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Pieter, baie dankie vir die terugvoer, waardeer die insette!
Hoop om julle weer binnekort te sien.

Menlyn Apartments
Rika D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika D
Gesin met tieners

Baie skoon, netjies en gemaklik.

Die dubbelkamer eenheid is baie gemaklik en ruim. Dit is ook sentraal geleë en veilig. Alles was mooi skoon en netjies. Die gasheer het ook baie moeite gedoen om ons aankomstyd en vertrektyd te bevestig en alles is professioneel en vriendelik hanteer. Ons het dit nie nodig gehad nie, aangesien ons nie daar kos gemaak het nie, maar ek sal net aanbeveel dat daar 'n paar 'kookgeriewe verskaf word soos 'n blikoopmaker, eierspaan en skerp mes. En miskien ook net 'n ekstra tafeltjie of rakkie in die tweede slaapkamer, want pakplek op die bedkassies is baie beperk.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Rika, baie dankie vir die terugvoer, waardeer die insette!
Hoop om julle weer binnekort te sien.

Menlyn Apartments
Johan L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik.

Goeie diens ontvang, baie lekker gebly.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Johan, baie dankie vir die terugvoer, waardeer die insette!
Hoop om julle weer binnekort te sien.

Menlyn Apartments
Dirk W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon met goeie uitleg.

Plek is baie veilig agter veiligheidshekke. Mooi skoon met 'n goeie uitleg. Naby aan hoofsentra geleë.

Menlyn Apartments's terugvoer

Thank you so much, we really appreciate the feedback! Hope to see you back soon Dirk. 😃

Menlyn Apartments
Anne-marie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and safe.

Very accommodating and friendly.

Menlyn Apartments's terugvoer

Thank you so much, really appreciate it. Hope to see you back soon.

Menlyn Apartments
Elmarie M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Ons het lekker gebly, ons het 2 kamers bespreek. Ek voel die 2de kamer na aan die huis, het nie 'n stopper op die gordynreling nie en as jy probeer om die gordyn toe te maak, foeter die stok die hele tyd af. Na 3 vloekbeurte het my man darem kom help. Die kamers kort ten minste een bedlampie wat dit meer gerieflik maak as jy gaan slaap. Matjies langs die beddens sal ook meer gerieflik wees. Die rede hoekom ek nie dit vir ander sal aanbeveel nie is omdat daar nie 'n TV en WiFi beskikbaar is nie.

Menlyn Apartments's terugvoer

Hi Elmarie,

Thank you for the review, we appreciate it.

The feedback you gave is very constructive and we will implement this immediately.

Regarding the facilities you mentioned, we have free Wi-Fi available, we did send you the Wi-Fi codes. We also have now inserted TV’s with satellite. Therefore all that you mentioned is missing in the rooms, are now available.

Thank you once again.

Menlyn Apartments
Andries F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, en in 'n rustige area.

Vir 'n nuwe verblyfopsie is dit nie te sleg nie, maar ek sal se hulle kan verbeter op die fyner details.

Wynand N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wynand N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed. What we saw on internet and what we arrived to not the same. Overpriced for what they offer.

I informed that we would arrive around 14:00. When we got there we hooted, but no answer. We had to call the owner to hear how to get in. About 10 minutes later a lady came to the house to open up. I travel a lot, go different places over weekends for a break from our hectic work lifestyle, but I felt the price was a bit overboard for what we got. No TV or radio. Perhaps look at small bedside lights, it only had one big or main light in the room, so if one party sleeps, you have the main light on. The one and only window faces the driveway and the road. A net curtain or a blind should have been on the window, as we were not allowed to open the curtain, making the room dark and we had to have the bedroom light on during the afternoon and if curtain was opened there is no privacy. There were tenants next door and they have to walk past our window from the parking to get to their unit and they would see right inside. It says it's self-catering, so where was the 2 plate stove. False advertisement, so definitely a no go. Won't recommend and the price is way too much for what we got. Also, there is no marking or name of Menlyn Apartments on the house outside. It just has a number and it is not in the street advertised. The entrance is around the corner in another street. Disappointed. The pictures on internet is not what we saw!

Menlyn Apartments's terugvoer

Thank you for your message. We’re sorry to learn about your experience. In honesty, your review is in complete contrast to all our other reviews and general feedback that we receive from our guests. When looking at value for money, when you are paying R310 p/p and you get the facilities and services that we offer, I believe it far exceeds any other property similar to ours.
At no point in time did we advertise stove plates, and radio’s. Therefore to say we falsely advertise is very unfair. I believe your expectations got the better of you.
Thank you for your other input, we are continuously working to improve where possible and we will take the constructive criticism and work to improve on this.

Menlyn Apartments
Anne-marie B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie B
Saam met vriende

Bekostigbare juweel vir die moeë reisiger.

Wat 'n wonderlike verrassing. Skoon, netjies woonstel en wonderlike stil area. Naby aan verskeie eetplekke en aan die Menlyn Mall. Wonderlike ligging en die diens was regtig baie goed. Dankie Calvin vir al jou hulp en vriendelikheid.

Menlyn Apartments's terugvoer

Good day, thank you so much for the feedback. We will keep on working hard to keep our facility and level service high. Your comments are appreciated.

Menlyn Apartments
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gert Potgieter 505, Menlyn, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8sZpMOQf7GVXSIGlc1STFPM74Z6BThUjzihpLEeIhHLxydrhlo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 505 Gert Potgieter Menlyn 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.791368 28.29055
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!