LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlyn Maine Luxury Rentals | LekkeSlaap
+38

Menlyn Maine Luxury Rentals

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 220, Menlyn, Pretoria, 0063, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Menlyn Maine Luxury Rentals bied gerieflike verblyf in Menlyn, Pretoria. Die woonstelgebou bied 'n uitsig oor 'n netjiese tuin en die ligging bied maklike toegang tot Menlyn Maine Central Square en Menlyn Park Winkelsentrum.

Verblyf is beskikbaar in 11 ateljeewoonstelle en 1 eenslaapkamerwoonstel. Elke woonstel het gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, lugversorging en 'n balkon met stoepmeubels. Elke woonstel is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n koffiemasjien.

Die woonstelkompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n restaurant, swembad en parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Menlyn Maine Luxury Rentals
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Amarandlaan 220, Menlyn, Pretoria, 0063, Gauteng
  • Gaste dink Menlyn Maine Luxury Rentals het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 220, Menlyn, Pretoria, 0063, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a3c76a65e00bca6f966c722c470231447df99730ae81f265a2a4f71644cf3da0635d58c3986e41b5153740f9a68f9ab5e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 220 Amarand Avenue Menlyn 0063 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.785891736177 28.282724868717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!