Menlyn Maine Residences Paris
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residences Eenheid 311, Menlyn, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Menlyn Maine Residences Paris is 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n Parys-tema in die veilige Menlyn Maine Residences-kompleks in Menlyn Maine se groenstadbuurt in Pretoria.
Die ateljeewoonstel het lugversorging en 'n oopplan-uitleg wat geskik is vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met Egiptiese katoenlinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien-tuimeldroër, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n lessenaar, leerbank en 'n platskerm-TV met Netflix, Disney+, Showmax, Amazon Prime, en Premium DStv-kanale. Gratis, vinnige veselinternet is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n sonnige stoep met stoepmeubels.
Daar is veilige onderdakparkeerplek en die gebou bied 24 uur-sekuriteit en biometriese toegang.
Die Menlyn Maine Residences-gebou het 'n dakswembad, tuinterras met 'n sonsondergangkroeg en 'n restaurant op die 16de verdieping. Dit is 200 m vanaf Menlyn Maine-sentrum waar 'n gimnasium, verskeie winkels, restaurante, die Sun Arena en Time Square-kasino is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residences Eenheid 311, Menlyn, 0181, Gauteng
- Gaste dink Menlyn Maine Residences Paris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Menlyn Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarandlaan 202, Menlyn Maine Residences Eenheid 311, Menlyn, 0181, Gauteng