Port Alfred Akkommodasie by Mentone House | LekkeSlaap
+11

Mentone House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 24, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mentone House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eksklusiewe rivierfronthuis met 'n privaat jetty. Hierdie pragtige gemeubileerde vyfslaapkamerhuis is langs die Kowierivier in Port Alfred en bied 'n lieflike uitsig oor die rivier.

Dié smaakvol gemeubileerde vakansiehuis is stylvol opgeknap uit 'n vroeë setlaarshuis en beskik oor 5 dubbelslaapkamers, 5 badkamers en 'n lieflike, lugtige woonkamer met 'n oopplan-kombuis en 'n etenstafel met 14 sitplekke. Die leefarea lei na 'n lieflike groot grasperk tot by die rivier. Daar is 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers met elk 'n koningingrootte-bed en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n toonbank. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die grasperk met uitsigte oor die rivier is 'n idilliese plek om te ontspan en die omgewing te geniet.

Doendinge sluit bootvaart, waterski, waterplankry en visvang van die jetty af. Die eiendom het 'n pragtige skaduryke boom met 'n braai-area en 'n groot koloniale stoep met 'n etenstafel vir somer-aandetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Mentone House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Riverside-rylaan 24, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 24, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7lANgI4Km2g8FpdEYx0Gz0CjI6CJVEZ1QehsVSfjYJMhdtgFd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 10) 24 Riverside Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -33.591092983101 26.878340550926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za