Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Menuha

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenfruin Place 20, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Menuha is 'n ruim selfsorgvakansiehuis op 'n landgoed in Onrus, sowat 2,4 km vanaf Sandbaaistrand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders en 2 uittrekbeddens vir kinders en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede, aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke in die sitareas, 'n kaggel, TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n houtdek met 'n swembad, ingeboude braai en 'n groot tuin met 'n berguitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die landgoed bied perdry op versoek en spog met 'n pragtige rivier waar die kinders kan speel en ouers piekniek kan hou.

Die huis is stapafstand vanaf restaurante en plaaslike wynkelders en 24 km vanaf Mt Hebron Natuurreservaat. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat 101 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Menuha sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 2

Ligging

  • Glenfruin Place 20, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glenfruin Place 20, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ef218d9ec97626389083cefa7b447f690c272c25420dad22a40a4acaa2f711b58d250dd3d3f587586f593da06135246f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 20 Glenfruin Place Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.40970137636 19.199574208325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem