Stormsrivier Akkommodasie by Meraki Guest House | LekkeSlaap
+29

Meraki Guest House

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 506, erfdeel 9, Tsitsikamma , 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Meraki Guest House is 'n moderne selfsorgplaashuis wat langs die N2 in Tsitsikamma geleë is. Meraki Guest House het 'n pragtige uitsig oor die lowergroen weidings, berge en bome wat in die hart van die natuur geleë is.

Meraki Guest House is pragtig versier en het alles wat nodig is vir gerieflike selfsorgverblyf. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, en eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens. Hierdie kamer het ook 'n volledige badkamer. Daar is 'n slaapbank op die boonste verdieping wat slaapplek vir 1 ekstra gas kan bied.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 5 gaste.

Buite is daar 'n onderdak stoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Meraki Guest House het alles wat jy nodig het om die alledaagse gejaag van die lewe te ontsnap en die vrede te vind wat jy gedink het jy verloor het.

Slaapplek

’n Bespreking by Meraki Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Meraki Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas 506, erfdeel 9, Tsitsikamma , 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Meraki Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 506, erfdeel 9, Tsitsikamma , 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYmIwOTM2LTdmYmUtNDkyMS04MDdmLTFjNzk5MDg2NDM5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 5 persone) 4 5 1 5 Portion 9 of Farm 506 Tsitsikamma 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.98528 24.003323
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za