Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki Upmarket Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Savvas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Meraki Upmarket Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Phillip R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Soos gewoonlik, was alles netjies en skoon. Gasheer is altyd vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is in 'n stil rustige woonbuurt geleë.

Dit was perfek vir ons behoeftes. Silwerskoon, goed toegerus, behulpsame gasheer en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Saam met vriende

Baie beïndruk met die hele opset, luukse kamer, skoon en netjies, stil, rustig en veilig!

Savvas en Marjorie is baie gasvry en vriendelik. Aangename omgewing, maklik bereikbaar per voertuig, besienswaardighede in die omgewing (moenie haastig wees nie!)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki Upmarket Guest House se terugvoer

Baie dankie,
Dit was lekker om julle te kon huisves.

Meraki Upmarket Guest House
Janecke D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janecke D

Baie skoon en netjies. Vriendelike eienaar.

Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar baie gerieflik en mooi skoon en netjies.

Baie mooi skoon en netjiese plek wat perfek was vir oornagverblyf. Daar was baie ekstras in kamer wat baie handig te pas gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki Upmarket Guest House se terugvoer

Marguerite, thank you for your review. Much appreciated.

Meraki Upmarket Guest House
Gavin H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin H
Besigheidsreis

Very pleasant.

Quiet location close to the mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki Upmarket Guest House se terugvoer

Marguerite, thank you for your review. We will try to improve what we are offering to our guests in the future.

Meraki Upmarket Guest House
Koketso R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koketso R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, refreshing and relaxing.

The host, Mr Savvas, is very friendly and explained everything we needed to know and more, the rooms are clean and they smell good (fresh). They yard is clean, safe parking close to the rooms, the tea making station and microwave plus the fridge in the room are very convenient. I would definitely recommend it to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki Upmarket Guest House se terugvoer

Thank you for your review. We take note of your reviews and we will try to improve.

Meraki Upmarket Guest House
Theresè L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresè L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi skoon en alles is daar wat jy nodig het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonolo Glorious M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonolo Glorious M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome thanks to Mr Savvas.

The room was fantastic. It was great. I would recommend it to a friend. The place is so chilled. No noise. The environment is so clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki Upmarket Guest House se terugvoer

Thank you Bonolo,
It was a pleasure to host you. We hope that we will see you in the future again.

Regards,
Savvas & Marjorie

Meraki Upmarket Guest House
Violet K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige eenheid en naby besighede en wonderlike gasheer en vrou, baie dankie.

Gasheer en sy vrou gee 'n baie lieflike verwelkoming. Kamer en ligging is pragtig en netjies. Elke dag skoon linne en linne baie goeie gehalte. Ek het het 'n wonderlike 3 dae gehad. Wat uitstaan is dat die mall naby is, maar as jy na die gastehuis toe gaan is dit asof jy in 'n ander dorp is, geen geraas. Baie dankie Savvas en Marjorie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki Upmarket Guest House se terugvoer

Baie dankie! Dit wat 'n plesier om julle te huidves. Julle was ook 5-ster gaste. Ons hoop ons sien julle weer. Msie dankie vir die goeie review. Ons waardeer dit baie.
Groete
Savvas & Marjorie

Meraki Upmarket Guest House
Natasha B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en prakties in 'n goeie omgewing.

Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het vreeslik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki Upmarket Guest House se terugvoer

Baie dankie, Natasha. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Groete,
Savvas

Meraki Upmarket Guest House
Phillip R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike gastehuis.

Goeie waarde vir geld in 'n baie netjiese en gerieflike gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meraki Upmarket Guest House se terugvoer

Thank you so much for your honest review.

Meraki Upmarket Guest House
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katlagterlaan 11, Cashan 2, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaAorPrAX4NnDkpZPVuqcooscDQuWDUcWcUhETo66WImpJuYkPR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 11 Katlagter Avenue Cashan 2 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.695476808647 27.235187516759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem