Meraki Upmarket Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meraki Upmarket Guesthouse is in 'n rustige buurt in Rustenburg geleë. Dié gastehuis bied 'n swembad wat dwarsdeur die jaar beskikbaar is, lugversorging en veilige parkeerplek.

Verblyf word in 2 individuele kamers gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-stort, lugversorging, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met melk, jogurt en gebottelde water, asook komplimentêre japonne, bad- en swemhanddoeke.

'n Kontinentale ontbyt kan teen ekstra koste gereël word. Daar is ook 'n lapa, veilige parkeerplek, 'n strykyster, strykplank en 'n mikrogolf op versoek.

Meraki Upmarket Guesthouse is die ideale basis vanwaar gaste daguitstappies na Pilanesberg Nasionale Park en Sun City kan onderneem, wat sowat 56 km van die gastehuis af is. Waterfall Mall is ook naby en bied verskeie restaurante en winkels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meraki Upmarket Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za