Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meransha Langstrand

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Lizane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Meransha Langstrand
Netheid
4.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Weskus V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Weskus V
Gesin met klein kinders

Ons kuier was heel lekker gewees.

Gebou kort aandag. Dak het gelek, alarm het nie gewerk nie. Agent was not on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica J
Gesin met tieners

Dit was veilig en ons het niks kortgekom nie. Baie goed, toegerus plus WIFI vir tieners en TV vir my 7jaar oud enetjie.

Veilige parkering,speelpark daar naby en aktiewe alarmstelsel het ons kuier sommer lekkerder gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruhan K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruhan K
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Ek het net vir een nag oorgeslaap. Die huis is groot en skoon. Het baie lekker geslaap. Het ook veilig gevoel. Dankie vir die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseblaan 105, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97zLnIDwZwiJdxlZnq9VmVWJ9oYT3IBp62XskQz5Lblbx9LJpk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 105 Kuiseb Avenue Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.817810951473 14.544187198855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem