Riebeek-Wes Akkommodasie by Merindol Manor | LekkeSlaap
+64

Merindol Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Merindol Manor is 'n luukse gastehuis in Riebeek-Wes en dit is een van die oudste huise in die vallei. Die huis is deur die vorige eienaars opgeknap en die netjiese tuine is deur 'n plaaslike kwekery ontwerp.

Die gastehuis het olyf- en vrugtebome en groentetuine op die perseel. Die doel daarvan is om tuisgemaakte produkte, soos jogurt, pannekoek en Franse roosterbrood aan gaste te voorsien. Daar is ook skrophoenders wat plaaseiers vir tuisgemaakte koekies en ontbyt voorsien.

Verblyf word in 4 unieke gastekamers aangebied, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het geriewe soos 'n TV, yskassie, kluis, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Daar is 'n vyfde eenheid in die ou skuur. Dit is deel van die perseel, maar is 30 meter van die hoofhuis af. Die skuur is baie gerieflik en ongekunsteld met 'n groot yskas, ketel, koffiemasjien, WiFi, maar geen TV nie.

Gaste het toegang tot die biblioteek en swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Merindol Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kerkstraat 40, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Merindol Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NjUzMWY2LTU2ODItNDkyOS04MWQ4LTBkZTUxMWEwNDU0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 40 Church Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.353663 18.869599
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za