Merino Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R712, Merino Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Merino Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Bethlehem en Clarens. Dit is ideaal vir 'n stil wegbreek van die besige stadslewe af.
Verblyf is beskikbaar in 7, mooi versierde kamers elk met 'n en suite-badkamer, kombuise, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.
Buite is daar 'n lieflike gemeenskaplike boma. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Die plaas is omring deur natuur waar gaste kan gaan stap, visvang in die Ash-rivier, bergfietsry, 4x4-roetes ry en voëlkyk.
Clarens, wat kultuurryk is, is net 20 minute se ry weg en op pad daarheen kan gaste by Baris Cheese Monger stop vir heerlike bokkaas en wyn. Gaste kan ook 'n draai maak by die Lesotho-waterskema, Goldengate Nasionale Park of die Clarens Gholfbaan vir ander interessante doendinge.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R712, Merino Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Merino Guest Farm het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R712, Merino Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat