Merwe's Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Morne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie oornag opsie oppad na Swakop.
Derik P - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik, home away from home.
Maryka O - Sep 2023
Algehele gradering
Ek is baie tevrede.
Magdalena O - Sep 2022
Algehele gradering
Goed toegerus, spasie, net waarvan ons hou.
Cobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon geriewe, sentraal geleë.
Charise C - Sep 2021
Algehele gradering
No value for money.
Lees meerPiet J - Jun 2021
Algehele gradering
Die plek is gerieflik en baie netjies.
Vanzyl C - Mrt 2021
Algehele gradering
Ruim, skoon kamer en waarde vir geld. Vriendelike Elna het 'n paar fotostate gemaak en dokumente geprint vir 'n fooi.
Anita M - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Mariska S - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies, bekostigbaar!
Yolandy G - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en alles wat mens nodig het. Skoon en netjies en alles werk.
Pieter H - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies, word daagliks skoongemaak, goeie matras en bed, stil buurt.
Merwe's Inn se terugvoer
Baie dankie Pieter.
Dit was baie lekker om jou by ons te akkommodeer.
Dankie vir jou besigheid,
Elna
Nicolette D - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik.
Jeanette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike, gerieflike verblyf in rustige omgewing by vriendelike mense. Dankie.
Jacobus M - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Andre E - Sep 2018
Algehele gradering
Mooi skoon en veilig.
Cobus L - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik en voldoende.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 31 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Aswegen-straat 4, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom