Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meyer's Den

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Gerieflik, gesellig, gasvryheid. Meyer's Den bied alles wat ń mens nodig het en meer. Ek is gul ontvang en het heerlik gebly. Baie dankie vir die gasvryheid en verblyf teen ń sakpas prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslin
Meyer's Den
Goeie middag Natasja Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons strewe daarna om al ons gaste gelukkig en tevrede te stel Gods seën. Vriendelike groete Jayne Meyer vir Meyer's Den

Almari R
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Aangename netjiese verblyf. Baie aangename en vriendelike gasvrou. Heerlik gebly met goeie fasiliteite beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henry S
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

Fantasties! Fantastiese plek om te bly en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2019

Baie goeie waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld en netjies, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
3.6
Mrt 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marle N
Lang verblyf
5.0
Aug 2018

Rustige, huislike en vriendelike verblyf. Vriendelike gashere en 'n rustige, aangename en huislike verblyf. Baie netjiese kamer en 'n alles-wat-mens-nodig-het algemene kombuis en eetkamer-area. Ligging en algemene veiligheid is goed. Opsionele aandetes heerlik en liplekker tuisgemaak. Word sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvyn G
1 nag
5.0
Jun 2018

Waarde vir jou geld. Ek gaan weer die plek bespreek. Was so gou om te bespreek en die eienaar was baie hulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Lekker. Baie dankie. Ons het heerlik gekuier en geslaap by julle. Sal weer kontak vir volgende geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eslin
Meyer's Den
Hi Pieter. Dit was lekker om julle te ontvang. Baie dankie vir die kompliment

Francois D
1 nag
5.0
Mei 2018

Pragtige huis en kamer. Groot bed met goeie linne. Rustig. Lekker oorgebly. Goeie gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eslin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODcyNmIyLTRiNWMtNDVmZC1hYTRjLWViMWFmMzJhNTU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 8 Palomino Street Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.067788871991 18.828288076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang