Meyer's Den
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Meyer's Den is in Somerset-Wes, 40 km vanaf Kaapstad in die Helderberg-area en bied 'n prentjiemooi omgewing, heerlike kos en wyn en opwindende bestemmings soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town.
Verblyf is beskikbaar in 2 kamers in die eienaar se huis. Die kamers het ’n enkelbed of 'n dubbelbed. Sandy het 'n privaat badkamer en die ander kamer deel 'n badkamer wat 'n stort het.
Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Meyer's Den is lekker gerieflik geleë, net 500 m van 'n winkelsentrum en die gewilde Lord Charles Hotel af.
Ons voorsien, per afspraak, vervoer van die lughawe af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eslin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Meyer's Den het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Palomino-straat 8, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap