LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MGRE Lodge | LekkeSlaap
+42

MGRE Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polkadraai-straat 22, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R399 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

MGRE Lodge bied verblyf in Bloemfontein. Dié lodge is die ideale basis vanwaar mens die stad se geriewe en besienswaardighede kan besoek.

Die verblyf word in 5 individueel versierde kamers gebied. Die kamers het of 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en het toegang tot 'n aparte badkamer wat gedeel word of 'n privaat en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met 20 DStv-kanale, 'n lessenaar en 'n stoel in.

Die lodge het gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die eenheid is reg oorkant die Windmill Casino, 8,5 km vanaf die middestad en 19 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir MGRE Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
1.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Polkadraai-straat 22, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink MGRE Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R399
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R399
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polkadraai-straat 22, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58f654e90672e91c85ec27fb9c454ab159f7ce795424487856c45b66a892e98447dc6c9f917eef28e5b15b2237496a2d9386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R399  per nag(plek vir 2) 3 5 1 4 22 Polkadraai Street Pellissier 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.169134562067 26.17788879255
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!