Mi Amor Apartment
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ysterwaterstraat 16, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mi Amor Apartment is in die rustige Protea Hoogte-buitewyk van Brackenfell. Die lieflike selfsorgeenheid het 'n privaat ingang en binnehof, en is op die eienaar se perseel.
Die eenheid het lugversorging en bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n induksiestoof, yskassie, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix en DStv, en gratis WiFi word voorsien. Die eenheid het ook 'n privaat binnehof, braaigeriewe, veilige parkeerplek en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Mi Amor Apartment is lekker naby gholfbane, restaurante en winkels geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Mi Amor Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Ysterwaterstraat 16, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Mi Amor Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ysterwaterstraat 16, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom