10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Graskop Akkommodasie by Mi Casa | LekkeSlaap
+23
+23

Mi Casa

3 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R3 680 R3 312 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarendonstraat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mi Casa is in Graskop, Mpumalanga, sowat 3 en 'n half uur vanaf Johannesburg, 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en 15 km vanaf Pelgrimsrus. Ander besienswaardighede binne 'n 10 km-radius sluit God's Window, Pinnacle en talle watervalle in.

Mi Casa Guesthouse is geskik vir 8 gaste. Mi Casa het 4 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 2 het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers apart van die slaapkamers. Een badkamer het 'n stort en wasbak met 'n aparte toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir 'n sorgvrye selfsorg-vakansie.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste kan ook lekker kuier by die binnebraai/kroegarea.

Parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbeltoesluitmotorhuis en onder 'n afdak met 'n heining wat kan sluit.

Die huis word beveilig deur 'n moderne alarmstelsel met gewapende reaksie.

Die nuwe besienswaardigheid, die "Glass Lift" by Graskop-waterval, maak 'n vakansie in dié omgewing die moeite werd. Verder het Graskop talle puik restaurante wat maklik van die verblyf af bereikbaar is.

Slaapplek

’n Bespreking by Mi Casa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Mi Casa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Clarendonstraat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Mi Casa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 680
Vanaf R3 312
per nag (vir 8 persone)
was R3 680
Vanaf R3 312
per nag (vir 8 persone)
was R3 680
Vanaf R3 312
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarendonstraat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0hJLYcoxr8pyR5UOV1EUs7LeJ4fAc0ShMLIuY4U8N44SDWxUrW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 680, nou Vanaf R3 312  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 24 Claredon Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.930729 30.835977
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za