Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Baie lekker gebly, beddens gemaklik, diens van eienaars is wonderlik. Hulle is behulpsaam en vriendelik met enige iets wat jy wil weet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie review vir ons pragtige plekkie. Ons waardeer dit baie en ons hoop om julle weer hier te sien by ons vir 'n welverdiende vakansie.

Vriendelike groete
Dominique & Gianni

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Nicoleen S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig, gerieflik en awesome eienaars.

Akkommodasie was soos foto's bewys. Baie netjies en skoon met alles wat mens nodig mag hê. Dominique en Gianni is awesome mense. Sal definitief weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi Nicolene

Baie dankie vir julle mooi boodskap wat julle vir en van ons gelos het op. Ons waardeer dit regtig baie.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete Dominique & Gianni

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Sulaine S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulaine S
Gesin met klein kinders

Kwaliteit-rus!

Vriendelike eienaars en kans om sommer vinnig te rus selfs al is daar net tyd vir 'n kort vakansie. Mi Casa Su Casa is die ideale kombinasie van see-uitsig en stilte. Mens kan ook lekker braai en steeds die see sien! Die wasmasjien en skottelgoedwasser was ook handige toerusting vir 'n vakansie! Dominique het voor die tyd ekstra foto's gestuur asook die beurtkragskedule. Die wat klein kinders het, neem asb. kennis dat Mi Casa Su Casa 2 net 'n stort het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi daar Sulaine

Baie dankie vir jou terugvoering op Lekkerslaap.

Ons waardeer dit ontsettend baie en hoop om julle weer gou te sien.

Vriendelike groete
Dominique & Gianni

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Barbara A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara A

Lovely stay.

The unit was spacious, clean and contained everything we needed. Our hosts were most friendly and helpful and kept us informed from the best route to take, info on the area, to the Eskom loadshedding schedule. We enjoyed the sea view from the lounge and veranda. Our small dogs were welcome and the fenced-off area was priceless. We enjoyed our Christmas break at Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation, and will surely add them to our list of places to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation se terugvoer

Hi Barbara, dit was 'n groot plesier gewees om julle as gaste te kon hê. Baie dankie vir jou terugvoering op LekkeSlaap. Ons waardeer dit baie en hoop on julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Dominique & Gianni

Mi Casa Su Casa Self Catering Accommodation
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Caledonstraat 890, Palm Beach, Port Edward, 8184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe9e86e714e3ed0b8d45c1955be4f0262ac580e0c61e9c4803d38cc6eabf62e5a2fef2e811059c1fe057c94e1ed5409b03b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 890 Lord Caledon Street Palm Beach 8184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.983444155671 30.267120021495
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem