Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miamnali

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Neels E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Ons het baie lekker gekuier by Kleine Sonskyn. Die huis is lekker ruim, baie goed toegerus en het 'n stoep met 'n baie mooi see-uitsig. Ons het baie lekker gekuier by Kleine Sonskyn. Die huis is lekker ruim, het baie slaapkamers, is baie goed toegerus en het 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig. Enige vrae wat ons gehad het is vining beantwoord en Lin wat gehelp het in die huis was baie vriendelik en ken ook die huis baie goed. Dwarswegstrand is ook baie goed geleë naby George en die lughawe. Ons kan Kleine Sonskyn aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rholé
Miamnali
Dankie vir die boodskap Neels, dit was baie lekker om julle te hê as huurders.

Jan D
Lang verblyf
4.4
Jan 2020

Rustige omgewing. Lekker ontspanne atmosfeer. Pragtige uitsig. Die strand is loopafstand van die huis. Ons was 9 persone en daar was genoeg spasie vir almal. Dit wat aandag nodig het, is met die vriendelike en behulpsame eienaar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mareli J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Wonderlike diens deur Org en fantastiese kuier huis! Dankie, Org, vir 'n lekker slaapplek en ook 'n lekker huis om saam met enige groep mense te kan spandeer. Ongelooflike lekker leefspasie en oop kombuis! Dankie dat jy ook help as ons gesukkel het. Sal vir enige mens die plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rholé
Miamnali
Dankie vir die mooi boodskap. Baie bly dat julle lekker gekuier het.

Marli G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2016

Perfekte vakansie verblyf! Netjies, skoon en privaat. Waarde vir geld. Pragtige uitsig! Volledig toegerus, met volle DStv, binne- en buite-braai. Parkering kan egter 'n probleem raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rholé
Miamnali
Hi Marli, Ek is bly julle het dit geniet. Laat weet as julle weer wil gaan. Groete Org

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rholé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thys Olivier-straat 31, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcdae73554ce249862d5a588024795cb3c2fdefae457954b9192108ac10a0f8174e882e21a02ca8ff5e4056ce96ff908357b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 31 Thys Olivier Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049983762933 22.26911008358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang