Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miamnali

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thys Olivier-straat 31, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Miamnali is in Dwarswegstrand, Groot Brakrivier geleë. Die strand is net 800 meter van die eiendom af, waar doendinge soos swem, sonbruin en visvang geniet kan word.

Dié houthuis bied gerieflike slaapplek aan 10 mense in 5 slaapkamers en 3 badkamers. Sommige van die badkamers is en suite en het 'n bad of/en 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof asook 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër, skottelgoedwasser, en ingeboude kaste met ander toebehore om van te gebruik. Die huis het twee groot leefareas. Die een is 'n oopplan-kombuis met 'n eetkamer en koffiehoekie. Die ander een het 'n binnebraai en TV-kamer. Albei sitkamers lei na 'n buite-houtdek wat 'n Weber-braai en wonderlike uitsigte oor die see het.

Die huis het 'n aparte waskamer en wasmasjien, tuimeldroër en wasbak. Hier is ook 'n yskas beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede en doendinge sluit die Groot Brakrivier-museum, die Watson-skoenfabriek en 'n voorbeeld van die grootste Peperboom in Suid-Afrika in. Daar is 'n sirkelroete wat geskiedenis en kultuur uiteensit. Die eiendom is 15 minute se ry vanaf George-lughawe. 20 min se ry vanaf Tuinroete en Langeberg Malls.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rholé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Thys Olivier-straat 31, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Miamnali het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thys Olivier-straat 31, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcdae73554ce249862d5a588024795cb3c2fdefae457954b9192108ac10a0f8174e882e21a02ca8ff5e4056ce96ff908357b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 31 Thys Olivier Street Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049983762933 22.26911008358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang