Tzaneen Akkommodasie by Mia's | LekkeSlaap
+38

Mia's

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maculatastraat 1, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mia's is 'n bekoorlike gastehuis in die klein dorpie Tzaneen aan die voet van die Wolkberge. Dié area spog met voetslaanpaaie, zipline-toere en 'n oorvloed van tropiese vrugte, houtplantasies en plaasdiere.

Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers elk met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed óf twee enkelbeddens en is ideaal vir paartjies.

Daar is 'n terras, swembad en 'n lieflike groen tuin. Ander geriewe sluit DStv, gratis WiFi, 'n braai-area wat gedeel word en veilige parkeerplek in.

Tzaneen bied verskeie doendinge, soos natuurreservate, dierereservate, die Kings Walden Tuin, Tzaneen Buiteklub, Tzaneen Dam Natuurreservaat, museums, Debengeni-val en ander kulturele plekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mia's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Maculatastraat 1, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Mia's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maculatastraat 1, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYYBHTbabHdhbn5jYZKPPhYl94TkJfLrMdALz6UR0OeA4KaBkck?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 1 Maculata Street Tzaneen 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.839790746234 30.149485305557
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za