Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is verbode binne die eiendom. Geen besoekers word toegelaat nie; slegs die aantal gaste wat bespreek is, sal toegelaat word. Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie, en stilte moet na 21:00 nagekom word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Daar is geen toegang tot die klubhuis van die kompleks nie. Indien enige van die bogenoemde reëls oortree word, kan die skadedeposito teruggehou word. Die skadedeposito sal slegs terugbetaal word indien geen skade aangerig is nie en geen klagtes van die kompleks ontvang word nie. Daar is ook kameras rondom die eenheid. Die kameras is 'n vereiste van die kompleks se reëls.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Sage Street, Laguna lifestyle Village, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang