4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Sage Street, Laguna lifestyle Village, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Michael's House is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige landgoed in die gewilde dorpie Langebaan. Dit is die perfekte keuse vir vriende en familie wat 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis soek tydens hul besoek aan hierdie kusdorp.
Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike bank en 'n slim-TV met DStv en Netflix. WiFi-toegang is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel en ingeboude braai. Gaste het toegang tot 'n omheinde tuin met kunsmatige gras en buitemeubels, sowel as parkeerplek vir een voertuig van die straat af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petro Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 10 Sage Street, Laguna lifestyle Village, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Michael's House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Sage Street, Laguna lifestyle Village, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang