Michelle's

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Michelle's is 'n gerieflike kamer vir 2 gaste in Bonaero Park in Kemptonpark

Die kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Koffie, tee en WiFi is beskikbaar. Etes kan teen ekstra koste gereël word.

Ons bied ook lughawevervoer en wasgoedgeriewe op versoek teen ekstra koste. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Slaapplek

'n Bespreking by Michelle's sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Michelle's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 R320 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za