Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mich’s Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadacres-rylaan 3431, Wiliam Nicol, Eenheid 41 The Paddocks, Dainfern Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mich’s Haven is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Johannesburg wat geriewe soos tennis-, basketbal-bane en 'n gemeenskaplike swembad het.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n ekstra groot koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer word gedeel en het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, broodrooster en eetgerei toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure bied toegang tot die privaat balkon. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Paddocks is veilig, kindervriendelik en het 'n wassery, tuine en speelareas. Dit is naby Fourways Mall en Monte Casino en is oorkant Dainfern Square en Valley Shopping Centres. Fourways Life-hospitaal is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Mich’s Haven sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Broadacres-rylaan 3431, Wiliam Nicol, Eenheid 41 The Paddocks, Dainfern Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadacres-rylaan 3431, Wiliam Nicol, Eenheid 41 The Paddocks, Dainfern Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdce21009ed44f4408946b6a4bc3aef2c6666f7eb77b6a15cc6a1998cd56d6d499892291457ac4a16a30155a7dbc09062a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 3431 Broadacres Drive, Wiliam Nicol Unit 41 The Paddocks, Dainfern Fourways 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.992129 28.012941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem