Middelkraal Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Middelkraal Accommodation is op 'n plaas 10 km noord vanaf Garies, reg langs die N7 en sowat 460 km noord vanaf Kaapstad geleë. Dit is in die hartjie van geliefde Namakwaland geleë en dien as 'n onverstoorde woning vir natuurliefhebbers. Dit is ook die perfekte oornagbestemming na of vanaf Namibië.

Daar is verblyf in 2 selfsorgkothuise, elkeen met 'n privaat lapa en daar is ook 2 gastekamers in die plaashuis. Die een kothuis is rolstoelvriendelik.

Kom en ervaar die semi-woestyn onder 'n kombers van sterre en alles wat Namakwaland het om aan te bied. Daar is verskeie Namakwaland inheemse plantegroei en lok verskeie voëls, reptiele, insekte en klein soogdiere.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Middelkraal Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false