Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelstevlei Gastehuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Middelstevlei Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met vriende

Very quiet place. No phone/internet. Nothing to do at all.

Nice stay but the road is very rough. A bakkie or 4x4 is necessary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandi L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Karoo-stilte is net wat ons nodig gehad het om bietjie te ontspan.

Vanaf ons aankoms tot die einde van ons verblyf was wonderlik. Die eienaars doen ongelooflik baie moeite en die gasvryheid is van die beste gehalte. Die kwaliteit van die beddegoed is hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middelstevlei Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, ons het dit geniet om jou hier te kon ontvang. Kom besoek ons gerus weer.

Vriendelike groete
Middelstevlei Gastehuis

Middelstevlei Gastehuis
Justin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin V
Saam met vriende

Goeie wegbreek.

'n Wegbreek by Middelstevlei sal ek aan enige iemand aanbeveel. Dit is afgesonder genoeg vir jou om te ontspan (geen sein, geen kragproppe ens.), maar toegerus genoeg om gerieflik te kan bly. Daar is solar-ligte wat atlyd werk en warm water en 'n yskas (wat met gas werk). Die geriewe is ook skoon en die kombuis, braai en leefareas is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer gaan. Alhoewel die grondpad geskik is vir lae karre, sal ek aanraai om so 20 minute by jou rytyd te sit. Daar is hier en daar plekke waar jy bietjie stadiger moet ry. Indien jy kwaai honde het, los hulle liefs by die huis. Daar is skape/lammers naby die huis en die boer se honde kom sê ook graag hallo. Ons honde het die sosialisering baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Dit was die beste tyd van ons lewe. Rustig, stil, weg van die lawaai van die stad. Soggens maak die mooi sang van die voëls jou wakker met die vars lug van die Karoo. Sal enige tyd terugkeer ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middelstevlei Gastehuis se terugvoer

Hallo Piet, baie dankie vir mooi terugvoer, ons waardeer dit. Met sulke oulike en vriendelike gaste staan ons deure altyd oop. Kom besoek ons gerus weer.

Vriendelike groete

Middelstevlei Gastehuis

Middelstevlei Gastehuis
Danie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N
Gesin met klein kinders

Perfect, as jy will wegkom van die modern life.

Tree terug in tyd. Hierdie was nou net wat die siel nodig gehad het. Van die oomblik wat jou phone geen meer reception het nie, kan jy begin recharge. Die huis was voorberei met net wat a gas nodig het: warm brood op die tafel, en speelgoed vir die kinders, wat jou die kans gee om net vir 5 min. te relax voor julle begin explore. Die omgewing is asemrowend, en asb. vat die tyd om so 'n bietjie rond te loop. Daar is soveel klein hidden gems oral.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middelstevlei Gastehuis se terugvoer

Hi Danie, baie dankie julle was beslis ster gaste, met al die riviere wat so vol was dat jul 'n ekstra nag moes bly.
Dankie vir jul mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Kom besoek ons gerus weer enige tyd.
Vriendelike groete
Middelsstevlei Gastehuis

Middelstevlei Gastehuis
Tersthia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersthia V
Saam met vriende

Ons wou weg uit stad en dis presies wat ons gekry het.

Rustig. Stil. Geen sein. Lekker huis, braai area en swemplek. Ons het vreeslik lekker gebly. Mal oor die ou huis en die lekker braai, groot kaggel (net vir winter natuurlik). Die swemplek ook lekker vir daai warm dae. Die braai-area is mooi toegemaak vir die winderige dae en ons het gehou van die atmosfeer wat die area skep. Ons het groot vure gemaak. Die grondpad was glad nie sleg nie, maar soos hul se maak seker jy wil jou kar/bakkie so ver ry op grondpad. Vir ons was dit nie 'n probleem maar eerder laat voel ons is nou op pad plaas toe. Ons gaan beslis weer soontoe. Die keer mag ons dalk gaan kamp by die kloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middelstevlei Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer ons waardeer baie. Baie lekker gewees om jul hier te kon ontvang. Ons kyk beslis uit na n volgende kuier, jul enige tyd welkom.

Vriendelike groete

Middelstevlei Gastehuis

Middelstevlei Gastehuis
Salomé V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé V
Saam met vriende

Fantastic getaway from the busy city life.

Our stay at Middelstevlei was amazing. We had the privilege of enjoying three heavenly nights in the guesthouse with close friends. The guesthouse easily accommodated 7 adults and the house was perfectly clean and well-equipped. The outdoor braai area was one of our favourite areas where we enjoyed late-night chats around a fire under the beautiful, starry Karoo sky with a clear view of the constellations without any pollution from city lights. We also drove to a beautiful, scenic camp area close to the guesthouse (a few of us walked there) where we enjoyed the stunning view and braai facilities (toilet facilities available too). Antoinette and her family are warm, friendly, welcoming people. We loved talking to them when they came to introduce themselves one morning. We can highly recommend Middelstevlei for taking a break from the busy lifestyle that most of us have become so accustomed to. Middelstevlei will definitely see us again in future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Middelstevlei Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, jul was ster gaste, kom kuier gerus weer vir ons.
Karoo Groete

Middelstevlei Gastehuis
Vanaf
R2 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 320
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstevlei Plaas, 45 km vanaf Laingsburgh, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d87577c3cb2fb63070cd64f8a609742e84782cb96e4f74494c0bb8a0ffa38666abf4893ffdf54834563e3e1410baf3eda12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 320 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 Farm Middelstevlei 45 km from Laingsburgh 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.923743365934 20.958058835057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem