LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Midvaal Gastehuis | LekkeSlaap
+28

Midvaal Gastehuis

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Midvaal Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n kleinhoewe in Pendale AH, Meyerton.

Verblyf word in die tuin gebied in die Lapa-eenheid met slaapplek vir 4. Dié eenheid beskik oor 'n kamer, 'n privaat badkamer, kombuis, sitarea en 'n binnebraai. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n etenstafel in die braai-area. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Midvaal Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Gaste dink Midvaal Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e16289d1ab47adae3958387c0c4f321e7bc7143871758af9e01f30c9c65a069382372fd7527c4a19ff7b640d2d351508c33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 78 Malcolm Road Pendale AH 1960 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.4993923144 28.043167300678
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!