Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midvaal Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Midvaal Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Shirley-ann H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley-ann H

Wonderlik.

Ons het ons verblyf by Midvaal Gastehuis vreeslik geniet, 'n baie rustige plek met alles wat mens benodig. Ons was baie vriendelik ontvang. Ek kan Midvaal Gastehuis beslis aanbeveel.

Nedine D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine D

Gemaklik en lekke rustig!

Inderdaad lekke! Vriendelike gasvrou. Kamers was mooi en netjies skoon met alles wat 'n mens benodig. Sal vir seker weer daar oornag as ons in die area is.

Martin V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie netjiese verblyf. Naby als wat ons nodig gehad het.

Gerieflike verblyf. Alles wat ons nodig gehad het.

Suné P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné P

Lekker, vriendelik en netjies.

Ons het 'n plekkie gesoek om te oornag vir 'n trou waarby ons deel van was in die nabye gebied. Midvaal was baie akkommoderend en almal is baie vriendelik.

Nelmarie O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie O

Midvaal Gastehuis bied lekke slaapplek aan.

Ontvangs was ons baie vriendelik verwelkom en die dame het ons vroeër laat in gaan omdat ons so ver gereis het. Ons het heerlik warm geslaap.

Jan H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Great!

Great service and clean room with all amenities.

Yolandi B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Rustig en aangenaam.

Heerlik gebly. Gashere was baie hulpvaardig en vriendelik! Kamer is gerieflik ingerig en silwerskoon, maar ek sou graag wou hê dat daar vurke saam met ons eetgerei was.

Chantal N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N

Perfek.

Baie lekker plekkie. Baie dankie vir puik diens.

Leanne L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne L

Lekker, rustig, ongelooflike atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Dit was rustig en veilig, mense was baie vriendelik. Sal definitief weer terug gaan.

Naomi J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi J

Vriendelik, netjies.

Geen beurtkrag!

Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Die verblyf het voldoen aan ons verwagting en ons behoefte. 3 volwassenes wat selfsorg-akkommodasie deel.

Annetjie het ons vriendelik verwelkom en tuis laat voel.

Trude C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trude C

Asemrowend!

Midvaal gastehuis bied soveel meer waarde as wat jy betaal. Dit is netjies, skoon, ruim, en bied alles wat jy nodig mag hê. dit is die mooiste plekkie waarin ons al oornag het. Baie dankie. 10/10.

Pierre P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P

Goeie waarde vir geld en baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Annietjie en haar famielie het ons baie hoflik en hartlik verwelkom. Ons het nie een van die eenhede op die foto gekry nie en was eers baie bekommerd omdat dit nie naastenby so mooi van buit vertoon het nie. Die eenheid is wel steeds mooi en baie ruim. Ons het heerlik daar oor gebly vir ons 2 nag besoek en sal vir seker weer by Midvaal Gastehuis aan klop. Dankie Annietjie, julle is puik!

Lize L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L

Ons het heerlik gekuier en gebly by Midvaal Gastehuis. Heerlike rustige atmosfeer. Veilig en baie gasvrye ontvangs. Baie dankie.

Heerlike atmosfeer. Veilig. Baie gasvry ontvang. Gaan uit hul pad om jou verbly kosbaar te maak.

Louis G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis G

Baie lekker!

Vriendelike mense. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Konrad B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad B

Very good and friendly.

Very good and friendly.

Midvaal Gastehuis se terugvoer

Dankie Naomi sien uit om julle weer te akkomodeer.
Mooi Loop
Annatjie

Midvaal Gastehuis
Sindi M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sindi M

Excellent.

I can visit again, because the place is clean, comfortable, and the owner and husband are very kind and keen to help always.

Fabian K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian K

Peaceful.

It was amazing. We slept well without having to worry about anything.

Jane L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jane L

Very friendly and helpful.

Clean and safe!

Annamarie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie B

Verblyf kort, plek nog in restorasie, geen kamerdeur, badkamerdeur geen handvats.

Het OK gebly. Plek baie warm. Aircons nodig. Geen privaatheid. Oopplan kamer.

Gerda P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerda P

Kamers skoon. Geen WiFi. Het meer verwag vir die prys per kamer betaal.

Kamer was skoon, maar moet ongelukkig die volgende noem. Geen mikrogolf alhoewel daar 'n mikrogolfdeksel saam met die eetgerei is. Geen WiFi en DSTV combo is entry level. Frisco koffie in Nescafe Classic houer. Dankie vir ekstra kombers, maar sou verwag het dat 'n verwarmer in kamer sou wees siende dat almal weet Meyerton is ysig koud hierdie tyd van die jaar. En laastens, geen spieël in kamergedeelte om hare droog te blaas en grimering te doen nie.

Midvaal Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Gerda,
Waarde vir geld; ons is die goedkoopste gastehuis in ons omgewing. Ons resensies is amper ’n 9 uit 10 gradering. Ons is jammer as die koffie nie op jou standaard was nie. Ons eiendomsdeskripsie sê duidelik dat dit nie ’n volle DStv paket is nie.
Ons fokus is op netheid en hoë higiëne standaarde. Kan jy asb. uitbrei oor hoekom ons diens swak was? Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons ’n resensie te skryf.

Midvaal Gastehuis
Erna V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erna V

Baie rustig.

Die plaasatmosfeer is lekker.

Sanette D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sanette D

Uiters swak.

Dame was baie ongeskik, die kamer wat ons gekry het was nie beskikbaar nie en ons is in 'n kamer ingedruk, wat nie gehoorlik ingerig was nie. Daar was 1 kombers en geen warm water nie.

Marleen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen V

Ek het die stilte baie geniet. Die omgewing is baie mooi en die gastehuis erf was net so mooi.

Die stort is bietjie glad, maar verder was alles reg.

Pieter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Baie lekker, baie netjiese kamer. Eienaar was baie gasvry.

Sal Midvaal Gastehuis vir enige iemand aanbeveel.

Peter A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter A

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Van ontmoeting tot aan einde van julle vertrek voel jy nie soos n gas, maar soos familie.

Midvaal Gastehuis se terugvoer

Peter, ek is bly julle het geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer. Annatjie

Midvaal Gastehuis
Lizette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Rustig en veilig.

Het baie veilig gevoel. Rustige omgewing. Baie skoon en netjies.

Andre V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Besonders.

Baie goeie waarde vir geld en maak jou reis so gemaklik as moontlik. So netjies en besonders.

Midvaal Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Midvaal Gaste Huis strewe na goeie dien gasvryheid en waarde vir geld. Mooi Loop, Annatjie.

Midvaal Gastehuis
Riana B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs en die pragtigste mense met die mooiste harte.

Lucindia V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucindia V

Die mense is baie vriendelik en gasvry. Dit is netjies en goeie waarde vir geld.

Die tuin is pragtig, die plekkie is netjies en daar was lekker koffie en koekies wat op ons gewag het.

Lani V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lani V

Baie, baie goed. Lieflike atmosfeer en baie gasvry. Prys baie redelik.

Sien sterre.

Hester J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J

Baie lekker en aangenaam en besonders netjies

Sal Midvaal Gastehuis definitief aanbeveel. Annetjie was baie vriendelik en die kamers is besonders, baie netjies en gerieflik.

Midvaal Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

Midvaal Gastehuis
Dwayne J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne J

Baie lekker gebly daar.

Ons het 'n goeie nagrus daar gehad, en het baie veilig gevoel.

Midvaal Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Dwayne ons hoop om julle weer te sien.

Midvaal Gastehuis
Nathan R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan R

We enjoyed our stay, it was calm and relaxing

The host is very friendly and helpful, they are very quick to assist in any way to make your stay comfortable. The food is also really good, it offers a real home feel to it.

Eric S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric S

Ons is baie vriendelik ontvang.

Die verblyf (lapa) was baie ruim en netjies, goeie waarde vir geld, goed ingerig, kombuis, badkamer en 1 slaapkamer, met 'n groot braai en sit- en -eetkamervertrek, en DStv.

Midvaal Gastehuis se terugvoer

Dit was absoluut 'n plesier om julle as gaste te huis ves

Midvaal Gastehuis
Armand W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Armand W

Baie lekke behalwe kamer.

Die kamer wat ek bespreek het was nie beskikbaar nie. Die dame het gesê dat hulle 'n email gestuur het om vir my te stuur. Toe kry ons die 2 enkelbeddens. Hulle het vir my 'n refund gegee, maar in die algemeen was dit baie lekke gewees. Heel stil en rustig.

Midvaal Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Dwayne ons is jammer as ons julle in ongerief geplaas het.

Midvaal Gastehuis
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e16289d1ab47adae3958387c0c4f321e7bc7143871758af9e01f30c9c65a069382372fd7527c4a19ff7b640d2d351508c33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 78 Malcolm Road Pendale AH 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4993923144 28.043167300678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang