Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midvaal Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Eloise S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker ontspanend. Vreeslik lekker. Sou graag wou langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather E
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Phenomenal. Such a welcoming and cosy stay, we enjoyed all the personal touches and the room was so beautiful. Thank you for your service with a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ella V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic. Baie mooi plekkie, beslis 'n aanbeveelde plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Biae lekker skoon en veilig. Baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies, vriendelike mense help graag. Blyplek presies wat ons nodig gehad het vir die aand. Bed 'n bietjie hard vir ons smaak, maar geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith Fairhope M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

We enjoyed our stay with my prayer girlies. The place is very quiet with birds' melodies. I will gladly recommend people to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, stil en veilig. Stil, rustige area. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Het heerlik gekuier. Ons was baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly. Rustig en baie netjiese blyplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig. Was baie vriendelik ontvang deur Oom Dries en sy vrou. Baie netjies en baie stil. Was lekker om net te kon rus. My seun het die skape en hoenders baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e16289d1ab47adae3958387c0c4f321e7bc7143871758af9e01f30c9c65a069382372fd7527c4a19ff7b640d2d351508c33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 78 Malcolm Road Pendale AH 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.4993923144 28.043167300678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang